Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
BRITSMAN
DRIES IS SEKER SO IN 50TIES. AS JY VANAF ALIWAL NOORD RY TUSSEN JAMESTOWN EN QUEENSTOWN DRAAI JY REGS AF, HY IS IN DAAI STORMBERGE BAIE MOOI DAAR BY HOM.
GREYHOUND.

- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde

Hierdie reun van my is nou 8mnde oud en het vir desember ook sy kant gebring, het 11 jakkies gevang saam met die spannetjie gathonde van my, maak dit absoluut die moeite werd om hul dan met 'n xtra vleisie of 2 te bederf, het net al gesien dat as jy vir jou diere sorg, dan sorg hulle vir jou ook!
Groete
Foxhound
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Avibus
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Manne
Ek geniet die gesprek rondom die honde. Alhoewel ek 'n pionter man is, het alle honde hulle plek en ek glo julle is op die regte spoor.
Ek het 'n interessante gesprek met Oom Frans du Toit gehad. Hy was van die ou hande van Oranje jag. Hy het my vertel van hoe hulle destyds die eerste 'tapes" gemaak het en hy het baie van die klanke opgeneem saam met Mnr R Wilke van Vrystaat natuurbewaring. Hy het 'n mak jakkals gehad(Koos) waarvan die klanke bekom is. Oranje jag het gewerk soos ek dit verstaan. Hy het ook 'n span honde gehad wat van verskeie jag rasse was. Hoekom die organisasie gestaak is weet ek nie maar blykbaar nadat Oranjejag ingedeel was by Vrystaat Natuurbewaring het alles begin agteruitgaan.
Volgens Oom Frans het die deurlopende gebruik van honde ten einde die beste langtermyn resultate getoon. Alhoewel daar dikwels ander nie teiken spesies was wat in die slag gebly het het die die beheer van die jakkalse en rooikatte met honde balans gebring vir die boere in die Smithfield omgewing.
Groetnis

Ambessa
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hallo Avibus
Stuur groete aan Oom Frans du Toit. Ken persoonlik vir RW.
Ambessa
Veelvuldige redes word genoem - ons moet die lesse uit die verlede leer en daarop verbeter...Avibus wrote:...Oranje jag het gewerk soos ek dit verstaan... ...Hoekom die organisasie gestaak is weet ek nie maar blykbaar nadat Oranjejag ingedeel was by Vrystaat Natuurbewaring het alles begin agteruitgaan.
Stuur groete aan Oom Frans du Toit. Ken persoonlik vir RW.
Ambessa
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
YES DASIE
LYK NA N OULIKE HOND EN SOOS EK VANOGGEND GESE HET DIS DIE HART WAT TEL EN NIE SY LOOKS NIE, EN HOE BETER HY JAG HOE MOOIER WORD HY VIR SY BAAS.
GROETE GREYHOUND
LYK NA N OULIKE HOND EN SOOS EK VANOGGEND GESE HET DIS DIE HART WAT TEL EN NIE SY LOOKS NIE, EN HOE BETER HY JAG HOE MOOIER WORD HY VIR SY BAAS.
GROETE GREYHOUND
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Wil bikkie n klip in die bos gooi, is daar nie dalk nog manne op die forum wat van oranje jag se honde uitgekoop het of dalk nog n reun of werpsel van daai gathonde of Windhonde ens het nie, kan dalk die huidige bloedlyne net so extra hupstoot gee of hoe???
Laar weet maar
Groete
Foxhound
Laar weet maar
Groete
Foxhound
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
tafjak
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Foxhound
Ek is so arm, ek moet maar snags self uitgaan en 'n paar keer blaf, anders dink die bure ek het nie honne nie. Nou die dag in die Wimpy soek ek 'n doggie bag en jy weet nie hoe bly was my pa nie, gedink ek gaan nou 'n hond koop.
Alle grappe op 'n stok, maar jou plan lyk goed.

Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Naand,
As julle 'n Windhond soek vir jag waar na kyk julle en hoe moet die ma en die pa wees?
Hoe hardloop 'n jakkals? Ek sien hulle nie heir waar ek bly nie.
Maar ek dink hy sal baie vinnig op spoed kan kom omdat hy klein is.
In Austrlia kry mens die lang pad honde amper soos die Boer windhonde, en in Ierland kry mens nou weer die 'super charged' windhonde maar hulle het maar 'n afstand van 300 tot 400m..
As julle kyk na oorsee se Baan honde en kyk na die teelings sal julle sien dat die meeste van die honde nou Ierse honde by die die Aussie honde sit. kyk na Ace Honcho sy pa Top Honcho is van Australia en sy ma Micks Best Lady sy is van Ierland
http://www.greyhound-data.com/d?i=261858
Of selfs na Smooth Rumble http://www.greyhound-data.com/d?i=215670 sy pa Ginger Aussie (maar daar is ook Ierse lyn daar van Waverly Supreme) en sy ma ook 'n Aussie maar as julle kyk na Waverly Supreme hy is 'n Ierse reun.. Of die pragtige hond Bobniak http://www.greyhound-data.com/d?d=bobniak say no more!!!
So wat ek op neer kom is as mense honde soek met Stamina maar ook die krag van sprinting power kry 'n mix van Boerhond en Ierse baan hond of anders om..

Naand ek het vergeet selfs hier in Suid Afrika doen hulle nou die selfde as met die baan honde oorsee. kyk na Supasonic Batman http://www.greyhound-data.com/d?d=supasonic+batman
Supasonic Batman is SA se 500m rekort houer van 2008.16,98m/sek!
en self ek doen dit http://www.greyhound-data.com/d?d=stucca+savanna
Supasonic Iron man is 'n Ierse reun..
En die is die teeling wat laas jaar gedoen is http://www.greyhound-data.com/dbtestmating.php?&sireid=1443597&damid=1197352
Sheila is my hond
Supasonic Batman is SA se 500m rekort houer van 2008.16,98m/sek!
en self ek doen dit http://www.greyhound-data.com/d?d=stucca+savanna
Supasonic Iron man is 'n Ierse reun..
En die is die teeling wat laas jaar gedoen is http://www.greyhound-data.com/dbtestmating.php?&sireid=1443597&damid=1197352
Sheila is my hond
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
DIT HANG AF WAT JY WIL JAG MET DIE HOND EN HOEVEEL KEER OP N SLAG. EK JAG WEEKLIKS JAKKALSE EN MY REKORD IS 10 ROOIJAKKALSE VIR EEN AAND. EK HET AL BAIE GESIEN DAT DIE SKOON OF GEKRUISDE BAANHONDE MEER SPOED HET AS DIE REGTE BOERWINDHOND MAAR DIE STAMINA KORT N BIETJIE. EK HET N PEL WAT SULKE BAAN KRUISINGS HET, DIE EERSTE 2 OF 3 JAKKALSE IS HULLE VOOR MAAR HIER BY DIE 6 OF 7DE EEN VAL HULLE HEELTEMAL UIT DIE BUS UIT. HULLE SUKKEL OM HUL ASEMS TERUG TE KRY, MY HONDE SE BEKKE IS AL TOE DAN HUIG HULLE NOG SO VIR ASEM DAT N MENS AMPER NIE VERDER KAN JAG NIE. AS DIT IN DIE DAG IS EN DIT IS SO N BIETJIE WARM DAN KAN HULLE SOMMER VREK VAN UITPUTTING. EK HOU NIE VAN DIE BAANHOND KRUISINGS VIR JAG EN DAAR HET NOG NOOIT N JAKKALS VIR MY HONDE WEGGEHARDLOOP NIE.

Dag s? Greyhound.
Dis waar die Baan honde kan nie baie hardloop nie. Die een Baan hond teef wat ek het is baie sterk, toe ek nog op die plaas gebly het het ek elke aand gaan jag en so 7 hase gevang per aand.
Al hoekom sy so baie kan hardloop is omdat sy 'n Aussie hond is..

DIT IS HOEKOM EK GESE HET DIT HANG AF WAT JY WIL JAG, AS JY 7 JAKKALSE VANG BELOWE EK JOU DAAR IS N GROOT VERSKIL, DIT VAT BAIE UIT N HOND UIT OM N JAKKALS DOOD TE MAAK EN DAN WEER EEN IN TE HARDLOOP EN DOOD TE MAAK EN SO AAN TE HOU VIR N HELE AAND. JA OM HAAS TE VANG IS DIE KRUISING OK, MAAR PASOP AS DIT IN DIE DAG IS EN DIT IS WARM DAN KOM DAAI NYLON BLOED WEER STERK DEUR. SOOS DIE GESEGDE ( A HORSE FOR A COURSE)

Greyhound,
Ek sal nou nie weet van jakkalse nie omdat ek nog nooit een gejag het nie, dis ook hoekom ek toe net in die aand hase gejag het is omdat die baan honde baie maklik kan dood van hitte. Ek jag ook nou nie meer nie, ek teel nou net die Windhonde.

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Almal ,
Kyk bietjie die slim honde;
http://www.youtube.com/view_play_list?p=69D9BB99DC1B2597&playnext=1&playnext_from=PL&v=D2FX9rviEhw
mooi loop,
ou brits

If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
DAGSE KERELS
EK IS BLY DIE MANNE JAG NOG MET WINDHONDE JAKKALSE ,EK PROBEER OOK SO KEER OF WAT PER WEEK MET MY SPAN BOER WINDHONDE JAG, DIE BOERWINDHOND IS DEFINITIEF DIE BETER JAKKALS VANGER AS WAT VAN DIE KRUISHONDE IS... EK SIT OOK N PAAR FOTOS VAN MY HONDE BY.
GROETE

Last edited by Stephan on Mon Jan 11, 2010 3:28 pm, edited 1 time in total.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Stefan stem 150% saam met jou
Ons 1 vriend het so kruis, en na so 2-3 goeie trekke van 300-400m op n laatmiddag dan is dit kla met die baanhond kruis en die boerhonde jag dan nog lekker tot die aand toe
Ek sal vir jou van jou foto's opsit die wat ek het maar sal dit eers met jou bespreek, kerels ek moet se die man het nogal n paar uitsonderlikke jagters, skoon jaloers op sy honde, maar my kalibers maak my net so trots
Groete
Foxhound
Hier is 2 van stefan se Super jagters!!!!
Nitro

Sloet

en my nuweling Magnum

Last edited by Foxhound on Mon Jan 11, 2010 4:40 pm, edited 1 time in total.
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
MORE MNR STEPHAN
BLY OM JOU TE ONTMOET HIER OP DIE FORUM, EN WELKOM BY ONS. MAN DIS DAM LEKKER OM SO N PAAR MOOI BOOOER WINDHONE TE SIEN, KRY SKOON HONDERVLEIS. DAAI ROOI REUN LYK DAN SO BEKEND VIR MY, KON SWEER EK HET HOM AL IEWERS GESIEN. EK HET SO N JONG TEEFIE VAN N JAAR OUD EN DIT LYK NES HAAR PA.
MAAK SOMMER N GRAP MET JOU, STEPHAN TEEL AL LANK HIERDIE HONDE EN HULLE KAN MAAR JAKKALS VANG, MY TEEFIE VAT AL MOOI.
JULLE MOET DAAI KLOMP WAT JULLE GESTRAAND GEVANG HET POST VIR ONS.
GROETE GREYHOUND
BLY OM JOU TE ONTMOET HIER OP DIE FORUM, EN WELKOM BY ONS. MAN DIS DAM LEKKER OM SO N PAAR MOOI BOOOER WINDHONE TE SIEN, KRY SKOON HONDERVLEIS. DAAI ROOI REUN LYK DAN SO BEKEND VIR MY, KON SWEER EK HET HOM AL IEWERS GESIEN. EK HET SO N JONG TEEFIE VAN N JAAR OUD EN DIT LYK NES HAAR PA.
MAAK SOMMER N GRAP MET JOU, STEPHAN TEEL AL LANK HIERDIE HONDE EN HULLE KAN MAAR JAKKALS VANG, MY TEEFIE VAT AL MOOI.
JULLE MOET DAAI KLOMP WAT JULLE GESTRAAND GEVANG HET POST VIR ONS.
GROETE GREYHOUND
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
More Greyhound
Moet byse dat ons 2 verloor het in die lang rooigras [glow=red,2,300]maar glo my hulle dag is nie ver nie[/glow],

Last edited by Foxhound on Tue Jan 12, 2010 2:53 pm, edited 1 time in total.
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Net nog so 1 mooi foto van Sloet en Roxy

Die 2 honde MAG maar n jakkals vang en doen dit sonder moeite
Groete
FH

Die 2 honde MAG maar n jakkals vang en doen dit sonder moeite
Groete
FH
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Dag se grey- en foxhounds,
Dankie vir verwelkoming dis lekker om bietjie op forum te wees. Greyhound sit bietjie n foto van jou jong tefie op wil graag sien hoe lyk sy nou?
Groete
Dankie vir verwelkoming dis lekker om bietjie op forum te wees. Greyhound sit bietjie n foto van jou jong tefie op wil graag sien hoe lyk sy nou?
Groete
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Stefan hier daai tefie

Lyk vir my sy lyk soos jou Leeutjie?
Cheers

Lyk vir my sy lyk soos jou Leeutjie?
Cheers
Last edited by Foxhound on Tue Jan 12, 2010 11:04 am, edited 1 time in total.
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Dankie sy is baie mooi, lyk baie soos haar broer en hul trek albei baie na hul pa Sloet!
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hello almal,,
Jis daai Nitro is 'n baie baie mooi reun maar hy is te mooi vir woorde.. Okay ek hoor wat julle s? van die Kruisings, maar nou ja ek teel nie vir jakkals jag nie. Ek kan want ek het 'n Boerhond reun maar hou maar meer van die baanhond kruisings as skoon Boerhond..
Baie welkom hier Stephan hoop jy gaan sommer nog baie post..
Jis daai Nitro is 'n baie baie mooi reun maar hy is te mooi vir woorde.. Okay ek hoor wat julle s? van die Kruisings, maar nou ja ek teel nie vir jakkals jag nie. Ek kan want ek het 'n Boerhond reun maar hou maar meer van die baanhond kruisings as skoon Boerhond..
Baie welkom hier Stephan hoop jy gaan sommer nog baie post..
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
Kruishonde het definitief hul plek soos enige ander hond glo ek, jou kruishonde is weer vinniger haas en bok vangers, maar soos greyhound gese het is daar" horses for courses". Ek wil amper se ek voel die ideale jaghond is n 25% baanhond 75% boerhond kruis of jy kan bietjie steekhaar ook daar bysit, dan kry jy n hond met lekker asem of stamina wat tog lekker hard in die veld ok is. Ek verkies die skoon boerhonde, want ek het gevind hul is beter jakkals jagters asook dat hul baie stamina het en jy n hele aand kan jag met hul waar die kruisings bietjie swaar trek...

Hi Stephan.
As jy nou nie so ver van my af gebly het nie sou ek jou my Aussie teef kom wys het, sy kan regtig baie lank jag, sy is skoon baanhond en sy is die eerste baandond wat ek van weet wat so baie kan hardloop na mekaar. Toe ek nog gejag het het ek 3uur die ogent tot 10uur die ogent of later toe gejag hang af van die weer..
Ek neem aan jy is in Bloem omgeewing omdat Foxhound van jou pics post..