Jakkals mis geskiet

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
User avatar
Dirkie van Wyk(skoffel)
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Nov 07, 2011 6:54 pm

Jakkals mis geskiet

Post by Dirkie van Wyk(skoffel) »

Dag se manne

Ek het so 2 weke terug n dagroep gedoen ,het die jakkals ingeroep maar mis toe.oor hoe lank kan ek hom weer gaan probeer.Hy het my nie gesien of geruik nie

Groete
Dirkie
maar toe word ons dors!!!
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Jakkals mis geskiet

Post by tafjak »

Skoffel

Moeilike ene die!

Jy sal self weet wanneer om weer te gaan en 'n paar dinge hang af soos:

Nadat jy misgeskiet het, het jy nog geroep?
Het hy jou gesien/geruik?
Het jy net een skoot geskiet?

Maak ook nie saak wat gebeur het nie, net nie van dieselfde staan/voorsitplek nie!! Ek hou ook nie daarvan om sulke jakkalse met kosklanke te gaan aanpak nie, eerder jakkalsroepe en stiltes. As jy foxpro gebruik het sal die fluitjie 'n beter job nou doen.

Mooiloop

Ps. O ja, het jy baie gevloek? :D
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Dirkie van Wyk(skoffel)
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Mon Nov 07, 2011 6:54 pm

Re: Jakkals mis geskiet

Post by Dirkie van Wyk(skoffel) »

Dankie oom
Ek het verongeluk na di tyd hom trg probeer draai met jak baklei 4(ds waarop hy ingekom het en jak alleen)>Ek het gelukig nie gevloek nie was te erg geskok.ma k het 2 skote geskiet maar die jakkals was baie rustig na di skote hy het rustig weg gedraf tussen die bomme en die lang gras

Groete
Dirkie
maar toe word ons dors!!!
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Jakkals mis geskiet

Post by johans »

moenie sleg voel nie dirk,almal skiet een of ander tyd mis
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Post Reply