Kool vir wild?

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Kool vir wild?

Post by Hugo »

Weet julleof wild kool koppe gaan eet of mors ek my tyd? Kan nou klomp kry vir spot goedkoop.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Kool vir wild?

Post by G-force »

Ek weet koedoes hou baie van kool.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Kool vir wild?

Post by Hugo »

Dankie, kom ons hoop die ander wild eet ook die kool.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Kool vir wild?

Post by hencohugo »

Ek weet nie so mooi nie, maar op skool is daar altyd vir ons ges?: "Eet jou kool kwagga!"
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Kool vir wild?

Post by Hugo »

Oh brother...

Zebras, check!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Kool vir wild?

Post by Carl »

Is die Kool die sous werd ;-) Jy moet net onthou die wild gaan begin terug skiet.

Probeer bietjie Google wat is Kool se voedings waarde. Ek weet goed soos "Kale" is verwant en het goeie waardes
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Kool vir wild?

Post by Flip Nel »

Ek kan nie dink dat hulle dit nie sal eet nie, ek dink dit is lekkerder as wat hulle in die natuur gewoonlik eet.
User avatar
Kerneels S.
Full Member
Full Member
Posts: 139
Joined: Tue Jul 31, 2012 8:34 am

Re: Kool vir wild?

Post by Kerneels S. »

Ek voer my Koedoes tonne kool en hulle eet ALLES op!!!
Groete daar
.22 Brno, .22 Zidi(Hornet), .223 Ruger, .243 Ruger, .270 Sako, .25-06 Rem, .308 Weatherby, .303 Lee Enfield, .30-06 Howa, .30-30 Marlin, .300 Weatherby Mag, .375 H&H, 12 BR Browning Citori Grand Lightning, .9mm Para, .44 Mag Super Black Hawk, 7.63mm Broomhandle Mauser
Sarel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 349
Joined: Fri Jun 08, 2012 1:38 pm

Re: Kool vir wild?

Post by Sarel »

Elande eet ook kool
User avatar
Vincehond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm

Re: Kool vir wild?

Post by Vincehond »

Al my wild eet kool en hul vrek daaroor.
Net die rooibokke en springbokke wat net pesel maar die res staan tot dit klaar is.
Njalas,zebras,koedoes,wildebeeste,elande,waterbokke,blesbokke,volstruise....
Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Kool vir wild?

Post by gillie »

Dan gaan die rolle verseker omgedraai word.... Jagters op jou plaas sal die koedoes eerste ruik en sal dalk beter kans he...  ;)
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
User avatar
hencohugo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 278
Joined: Thu May 17, 2012 1:04 pm

Re: Kool vir wild?

Post by hencohugo »

;D ;D ;D Wie poep so?  ;D ;D ;D
30-06 Musgrave De Lux
6.5x55 Howa
222 BRNO FOX
357 Rossi Lever Action
.22 BRNO MOD 2
.22 Norinco Lever Action
.22/410 Stevens
Mossberg 12br Tactical
Beretta A300
SKB 12BR
Beretta Siver Pigeon 12BR
Beretta .22
Star M30 9mm
Glock 19 Gen4
User avatar
Cz_apie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 494
Joined: Sat Mar 17, 2012 5:51 am

Re: Kool vir wild?

Post by Cz_apie »

;D ;D ;D Die Kwagga, Wie anders  ;D ;D ;D
Brno .22
Brno .32
Brno 243
MK4 - 2 303
Atis semi Auto 12Br
Harrington & Richardson 12Br Standard
Star .22 Target Pistol
Tanfoglio 9mm
Uberti Mod 1875 Army 357 Mag
NEF 9 shot .22 Revolver
Reivilo308
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Tue Oct 16, 2012 12:15 am

Re: Kool vir wild?

Post by Reivilo308 »

Dagse manne

Ek weet dis bietjie laat en die koedoes is almal al dik gevreet aan die kool by die tyd! Maar ek dink nogsteeds om my 2c te gee...

Soos alles op aarde is te veel van enigiets nie goed nie en dis baie waar vir die brassica tipe plante soos uie, kool etc. Dit is bekend dat hierdie plantsoorte n"heinzbody anaemia" veroorsaak indien dit in oormaat gebruik word. Dit sal die selfde effek as rondewurms he op die diere naamlik bloedarmoede. Natuurlik is daar baie rooibloedselle in die liggaam en n paar blare sal nie probleme veroorsaak nie, maar ek dog ek waarsku net veringeval. Ekt al n boerbok gesien wat by die dood omgedraai het agv van kool (ouma het die mak bok elke dag deur die draad kool gevoer) en slegs n bloedoortapping het hom gered. Dit was n duur les gewees.

As iemand toe die voedingswaarde van kool uitgevind het sal julle dit asb met ons deel. Al wat ek kan bydrae is dat dit die vrouens help gewig verloor so ek vermoed dit kan dalk selfde effek op ons diere ook he.

Groete
Evert
308 Ruger, Sharks, Johny Walker.
Post Reply