Hallo manne,
Ek is opsoek na n verlate springbokkie of 2 om te jag! Met geweer of met die boog!
As enige iemand van iets weet, so in Kathu se omgewing asb?
Groete
Herman
Net n springbokkie of 2
-
Herman Venter
- Hero Member

- Posts: 645
- Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm
Net n springbokkie of 2
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
30.06
.243
REFUSE TO FOLLOW
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Net n springbokkie of 2
Herman!
Soek jy vir ons n Springbok ram wat ons kan koop dan is jy meer as welkom om ou ram yt te haal.
Groete FB
Soek jy vir ons n Springbok ram wat ons kan koop dan is jy meer as welkom om ou ram yt te haal.
Groete FB