Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Gerhard »

Hier is n paar fotos van die naweek...

Reg vir aksie.

Image

In aksie

Image

Een van die met seer bekke

Image

Hier is seker 3 van die beste aksie fotos wat ekke nog geneem het...

Vas...

Image

Image

Image

Nog n seer bek

Image

Bietjie by Nick gaan kuier...

Image

Image

Image

En daar gaan sy weer

Image

Was n awesome paar sessie op die water die naweek
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
SV MAD (Henk)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1653
Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by SV MAD (Henk) »

Baie nice Gerhard! Mooi forelle daai!
ek soek nog wapens...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Marc »

Lekker manier om die naweek om te kry  8)

Jy hoop daai vissies het nie jou registrasie nommer gevat nie, anders gaan jy 'n paar mediese rekeninge kry  ;D ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Gerhard »

As hulle klae sal ek hulle net na Nick toe verwys wat hulle sommer weer inni bek sal ruk...  :police:
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Stefan764 »

Great pics! Mooi mater!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Jakkalsgat »

Gerhard

Baie mooi fotos en mooi snoek ook baie geluk. ;D

Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!

Groete
Jaco Stander
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Marc »

Gerhard wrote: As hulle klae sal ek hulle net na Nick toe verwys wat hulle sommer weer inni bek sal ruk...  :police:
;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Jy leer hulle mooi  8)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Frikkiedbr »

Dis lekker Gerhard en geluk met die mooi visse.

Daar is niks so lekker soos 'n mooi vissie aan die lyn nieImage
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13649
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Geno »

Stefan764 wrote: Great pics! Mooi mater!
Ditto.....
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
JuanPaul
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by JuanPaul »

Mooi Gerhard ;D wel gedaan daar, daai vissies is baie lekker as dit gerook is!

Groete
Juan
Ian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Ian »

Gerhard
Baie mooi foto's en lyk na lekker sports om die manne te vang. Bly om te sien dat jy weer daar kon draai. Seker baie kos vir die siel gekry.

Groete
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Gerhard »

Ian,

Ek het nogal...

Hier is nog n paar fotos..

[img width=560 height=373]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... a4f69d.jpg[/img]

[img width=300 height=480]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... be0061.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... c9eb5a.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... df1040.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 5bd07a.jpg[/img]

Idee van die klowe waar ek soms werk

[img width=560 height=373]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 90a04c.jpg[/img]

[img width=560 height=373]http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... fc9c6d.jpg[/img]
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Frikkiedbr »

Hello Gerhard,

Gee beitjie meer info waar dit is en hoeveel kos dit daar om te bly?

Dankie

Groete
Frikkie
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Gerhard »

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by Frikkiedbr »

Image


Sal daar gaan loer Image
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Bietjie die forelle se bekke seer gemaak...

Post by theedge »

Baie netjies maat
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
Post Reply