Tiervis onder die water
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Tiervis onder die water
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Tiervis onder die water
Jo maar daai outjie wikkel lekker, amper soos 'n geele

Nooit geweet hulle bly so fighting fit tot teen die boot nie, moet die nog eendag aanpak
Nooit geweet hulle bly so fighting fit tot teen die boot nie, moet die nog eendag aanpak
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner