dagse
ek stel belang om die volgende wapen te bekom en is dit die moeite werd,asook n bietjie agtergrond inligting sal help.
303 n&s musgrave & seuns bloemfontein
groete
303 n&s musgrave
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
303 n&s musgrave
Last edited by stephensonsknives on Wed Sep 26, 2012 12:03 pm, edited 1 time in total.
Bewarings Beampte Baviaanspoort
www.stephensonsknives.com
www.stephensonsknives.com
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: 303 n&s musgrave
Kyk daar is inks fout met n 303 nie, maar hoe lyk die loop, waar skiet hy en hoeveel gaan jy betaal? Iemand op die forum noem bv n 243 win Howa met scope, ens vir R8000?
As jy tevrede is met die 303 en prys is reg, hul het verkoop so in ghriespapier toegedraai vir R100......in die ou dae. Ek twyfel sterk of die oorspronklike loop ( indien nog in geweer) enigsins in goeie toestand sal wees.
Gaan maar mooi deur want n man wag lank vir lisensie en dan wil n man darem uitsien!
Sterkte met besluit.
Daan

n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!