More mede lede
Ek wil graag weet of iemand vir my kan se waar ek saterdag kan gaan visvang by barkley of by I plek naby aan Kimberley.
Ek wil ook weet of iemand weet hoe kan mens 'nlid word van die de beers dam 14km buite kant kimberley.
Dankie
Visvang Barkley West en De beers
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
Visvang Barkley West en De beers
.308 SAKO
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Visvang Barkley West en De beers
Op die hengelforum waar ek gesels is iemand van Kimberley. Sal by hom probeer uitvind......
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Visvang Barkley West en De beers
Ek copy en paste vir jou sommer sy reply 
Dag se.is hy ini vaalrivier hengel kan hy:riverton oord of langleg oord gaan besoek dis so 20 kilos uit kimberley rigting jhb.dan kan hy rietgat in barkly probeer ook so 25 uit kimberley.daar n pan in modderriver so 30 killos uit maar hengel is vertraag daar.dan is daar my gunsteling"spitskopdam wat so 100 kilos vannaf kimberley is.om by die de beers club aan te sluit is n helse storie.daar n naamlys wat loop maar mense wag vir jare vir goedkeuring.ek het al tou opgegee.en lyk my slegs lede van de beers mag aansoek doen.hoop dit sal help.is hy wil kan hy met my in verbinding tree en n trippie reel.

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Visvang Barkley West en De beers
Stem oor daai Spitskop dam. Het al baie en baie groot karp daar gevang. Het net so drie jaar laas daar gevang en van wat ek verstaan is dit net nie meer so veilag om daar te oornag nie. Maar vir dag vangs kan jy maar gaan. Hierdie tyd van die jaar is die water ook baie skoon in die dam en veral geelvis kan lekker gevang word. Het al met die boot daar getroll vir geevlis op die selfde prinsiep as in die see en baie goeie sukses gehad op kunsaas.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Hoender
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Sun Sep 04, 2011 3:21 pm
Re: Visvang Barkley West en De beers
Ons het april by spitskop gevang. Ons was 6 mans, ons 38karpe en 1 baber gevang. Ons wil saterdag net vir die dag saam pelle en my ander helfte gaan. So daar moet maar ablisie geriewe wees
.308 SAKO
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Visvang Barkley West en De beers
Hoender, ek het net die man se reply gecopy.....ek neem aan dis in Barkley se rigting dalk......
Anyways, dis 'n plesier...
Anyways, dis 'n plesier...
Romeine 14:11 - "want daar staan geskrywe: "So seker as Ek lewe, sê die Here, voor my sal elke knie buig, en elke tong sal bely dat Ek God is."
Koedoe Hengelklub
Koedoe Hengelklub
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Visvang Barkley West en De beers
Ander man se reply.....
Dag Deeg
Die volgende hengel klubs is is in die Noord Kaap Area
* Noord Kaap Hengel Klub - Oom Flip Tolmay 082 742 9960
* Flamingo Hengel klub - Oom Dawie 073 020 0809
* Sishen Hengel Klub
* SAPS Kimberley Hengel Klub
* SANW Kimberley Hengel Klub
* Korrektiewe Dienste Hengel Klub
* Skema Hengel Klub
* Barkley West Hengel Klub
Weet nie van nog klubs nie; Ek het nie al die kontak nommers nie maar Oom Flip Tolmay is die Voorsitter van die Noord Kaap Hengel Unie; skakel hom gerus; hy is altyd beried om te help
Groete Geelvis