Camo v/d Voertuig
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Camo v/d Voertuig
Almal
Is daar nog van julle manne wat die voertuig toegooi????
Ek my voertuig se kleur is reg, so al wat ek doen is om die tralie gedeelte met camo- net toe te maak om so effe van die beweging te probeer wegsteek. My stoel sit redelik laag, ek reken hoe minder beweking sigbaar is hoe beter.
Laat weet asb wat julle dink en doen.
Mooi loop
Francois

Last edited by Francois Marais on Thu Sep 03, 2009 3:27 pm, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Camo v/d Voertuig
SORRY
Het nou n ou post raakgeloop waar ek sien al s n bietjie oor die onderwerp gepraat is, laat maar weer hoor, dalk het daar al n nuwe idee of twee bygekom oor die topic.

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Ek gooi nog my ou Landy toe, maar ek het Hessing materiaal gekoop, en dit sommer "CAMO" gespuit op die plaas. Ek dink nogal die spuitverfie het gewerk....
NS> Francois as jy nog hier op die forums is vanaand, Hou vas aan daai FX3 Foxpro vir my. Ek wil dit graag nog koop.
Dankie
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Raven
Toe my voertuig nog van n ligte kleur was, het ek ook met hessian wat ek gecamo het gewerk. Heel goed genoeg gewees vir my.
Ek hou vas, laat weet ma as jy reg is, dan praat ons weer.

- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Camo v/d Voertuig
SIen die is al redelik oud, maar dag ek neem ook maar deel. Ek gebruik hessian wat mooi in die regte vorm gesny en genaaldwerk is (vroulief se handewerk). Werk nogals goed. Het die verf gekoop maar nog nie gebruik nie. Ek vind die bruin kleur werk lekker.

- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Camo v/d Voertuig
Hallo Manne
Ek gooi my bakkie ook nog toe. Ek het 'n wit Toyota, so ek moet hom toe gooi. Ek het ook gesien dat die hessian vir my baie goed werk. Ek het geen ande kleure bygesit nie.
Groete
Benman

Skiet raak en praat die waarheid...
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Jopie,
As jy klaar die verf het, vat 'n dag af en doen die bakkie. Werk uit hoe lank, en met hoeveel extra beweeging, dit neem om die net op en af te haal, 4 tot 6 staanplekke per nag, maal met hoeveel aande jy in 'n maand skiet. Hou die net vir daai kwaai maanlig aande, dan voel die baas sy het nie verniet al die naaldwerk gedoen nie.
Groete,

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Camo v/d Voertuig
Jopie
Stem saam met mac. Hessian werk goed maar laat in die nag raak mens moeg vir sulke goed en dan ry mens ook nog partymaal op hulle af.
Ooskaap groete
Freddie

yol bolsun
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Mac/ Freddie
Stem met jou, as n man moeg is, is daai harde werk, en dan ook nog die klomp reuk wat jy oppi grond sit met die beweging om die kar en die geraas wat jy maak terwyl jy daarmee besig is.

Last edited by Francois Marais on Wed Feb 24, 2010 5:29 pm, edited 1 time in total.
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Daardie oxide poeier en houtlym werk sover uitstekend , was dit nie vir die houtlym het die verf afgewaai.
Maklik om skoon te maak en koste +-R10.00 om bakkie te verf en hou vir maande indien jy nie deur reenbui ry.
Plaaswerker in Kimberley was hoogs ontsteld te ons vir hom aanse om nuwe Toyota bakkie swart te verf,
Was vreeslik bly toe ons klaar gejag het en hy sien die goete kan weer afgespuit word met geen skade aan die wit bakkie.
Moet my tweede rykste vriend komplimenteer met die plan.(Taffles)
Knou goggas af
MEERKAT

britsman
- Hero Member

- Posts: 792
- Joined: Sun Feb 01, 2009 3:06 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Meerkat,

mooi loop,
ou brits
Daie bakkie is seker nou spierwit met al die reen.MEERKAT wrote: Maklik om skoon te maak en koste +-R10.00 om bakkie te verf en hou vir maande indien jy nie deur reenbui ry.
mooi loop,
ou brits
If guns are outlawed. Only outlaws will have guns.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Meerkat
Hoe duursamer jy wil he jou verfjob moet wees, hoe meer houtlym sit jy by.
Nou die dag so amper 200km inni reen gery, en die mouter was nog heel swart genoeg vir die aand se roep.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Meerkat,MEERKAT wrote: Daardie oxide poeier en houtlym werk sover uitstekend , was dit nie vir die houtlym het die verf afgewaai.
Maklik om skoon te maak en koste +-R10.00 om bakkie te verf en hou vir maande indien jy nie deur reenbui ry.
Plaaswerker in Kimberley was hoogs ontsteld te ons vir hom aanse om nuwe Toyota bakkie swart te verf,
Was vreeslik bly toe ons klaar gejag het en hy sien die goete kan weer afgespuit word met geen skade aan die wit bakkie.
Moet my tweede rykste vriend komplimenteer met die plan.(Taffles)
Knou goggas af
MEERKAT
Kan jy meer detail gee oor die plan van jou?
Groete
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Gerhard
Koop by Waltons, of enige ander skryfbehoefte plek, vir jou n botteltjie van die poeier verf wat jy in sub A mee leer verf het. Hulle is mos in allerhande kleure, ek gebruik swart, ma da is bruin, groen, noem ma en die kleur is da.
Gooi so die helfte van n 500 gr botteltjie in n spraygun, gooi so 100ml houtlym by, en meng die bondel, nou spuit jy jou mouter soos jy wil. Jy hoef nie ruite en ligte toe te plak nie, vat net n nat lap na die tyd en maak skoon.
Jy spuit n hele kar met 500gr verf, twee sprayguns vol. As jy hom we wil skoon he, vat n wap of water en n lap, en da issi mouter we mooi silverskoon.
Mooi lop
Francois
Koop by Waltons, of enige ander skryfbehoefte plek, vir jou n botteltjie van die poeier verf wat jy in sub A mee leer verf het. Hulle is mos in allerhande kleure, ek gebruik swart, ma da is bruin, groen, noem ma en die kleur is da.
Gooi so die helfte van n 500 gr botteltjie in n spraygun, gooi so 100ml houtlym by, en meng die bondel, nou spuit jy jou mouter soos jy wil. Jy hoef nie ruite en ligte toe te plak nie, vat net n nat lap na die tyd en maak skoon.
Jy spuit n hele kar met 500gr verf, twee sprayguns vol. As jy hom we wil skoon he, vat n wap of water en n lap, en da issi mouter we mooi silverskoon.
Mooi lop
Francois
- JopieFourie
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:30 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Dag Almal
Dankie vir die raad, klink goed. Sal die houtlym plan seker met `n kwas ook kan aanpak, sal seker net meer "verf" gebruik?
Is waar oor die tyd wat dit vat om die op en af van die hessian te doen, maar wat my die meeste pla is die geraas terwyl jy dit dioen, en ook die reuke soos julle genoem het.
Freddie, waar in die Oos Kaap?

- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Francois
Ek is seker maar stadig van begrip
Jy gooi die poeier en houtlym bymekaar , Gooi jy dan water by om die spraygun vol te maak???
Gebruik seker die tipe gun wat gebruik word om rubberissing te spuit?
Jy moet maar prentjies bysit , dan verstaan ek beter
Robert

Oorwining deur opleiding
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Gerhard
Die poeier wat ons gebruik verkoop onder die naam "oxide" by enige hardeware winkel.
Dit is eintlik die poeier wat ons by gluex kalk gooi om te kleur.
GEBRUIK SLEGS DIE SWART POEIER ANDER KLEURE MAG VOERTUIG VLEK.
Gooi 1 tot 2 koppies poeier in blik en gooi daarby 3 eetlepels houtlym (wit) met 2 tot 4 koppies water roer die besigheid en vat bree verfkwas en verf die bakkie.Verf sommer agterligte en alles wat blink pikswart.
Niks aan bakkie moet blink van lamp se lig nie.
Om af te was, spuit bakkie met tuinslang goed af en vat 'n spons en was oortollige verf af.
Jy sal verbaas wees om te sien hoe jou suksesse sal opgaan.
Knou goggas af
MEERKAT
Die poeier wat ons gebruik verkoop onder die naam "oxide" by enige hardeware winkel.
Dit is eintlik die poeier wat ons by gluex kalk gooi om te kleur.
GEBRUIK SLEGS DIE SWART POEIER ANDER KLEURE MAG VOERTUIG VLEK.
Gooi 1 tot 2 koppies poeier in blik en gooi daarby 3 eetlepels houtlym (wit) met 2 tot 4 koppies water roer die besigheid en vat bree verfkwas en verf die bakkie.Verf sommer agterligte en alles wat blink pikswart.
Niks aan bakkie moet blink van lamp se lig nie.
Om af te was, spuit bakkie met tuinslang goed af en vat 'n spons en was oortollige verf af.
Jy sal verbaas wees om te sien hoe jou suksesse sal opgaan.
Knou goggas af
MEERKAT
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Dankie Francois,Francois Marais wrote: Gerhard
Koop by Waltons, of enige ander skryfbehoefte plek, vir jou n botteltjie van die poeier verf wat jy in sub A mee leer verf het. Hulle is mos in allerhande kleure, ek gebruik swart, ma da is bruin, groen, noem ma en die kleur is da.
Gooi so die helfte van n 500 gr botteltjie in n spraygun, gooi so 100ml houtlym by, en meng die bondel, nou spuit jy jou mouter soos jy wil. Jy hoef nie ruite en ligte toe te plak nie, vat net n nat lap na die tyd en maak skoon.
Jy spuit n hele kar met 500gr verf, twee sprayguns vol. As jy hom we wil skoon he, vat n wap of water en n lap, en da issi mouter we mooi silverskoon.
Mooi lop
Francois
Dit is nou bakgat plan!!!!
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Robert
Ja, sorry man, jy maak die spraygun se houertjie dan vol water en mix die hele spul mooi, jy weet mos da mag ni klontjies wees nie. Ek spuit myne soma met gewone spraygun, die modelle wat se kannetjie onder sit. Werk heel goed.
Jopie
Ja, jy kan hom met die hand verf, sal seker meer verf vat, ma kannie sien dat hy nie sal werk nie. Taffie verf syne so, met die hand, nie hy nie, hy delegeer net.
Gerhard
Hoop jy kom reg, laat weet ma jy nog iets wil weet.
Mooi loop
Francois
Ja, sorry man, jy maak die spraygun se houertjie dan vol water en mix die hele spul mooi, jy weet mos da mag ni klontjies wees nie. Ek spuit myne soma met gewone spraygun, die modelle wat se kannetjie onder sit. Werk heel goed.
Jopie
Ja, jy kan hom met die hand verf, sal seker meer verf vat, ma kannie sien dat hy nie sal werk nie. Taffie verf syne so, met die hand, nie hy nie, hy delegeer net.
Gerhard
Hoop jy kom reg, laat weet ma jy nog iets wil weet.
Mooi loop
Francois
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Wonder wat my Pa gaan s? as ek die triek doen by die huis...Francois Marais wrote: Robert
Ja, sorry man, jy maak die spraygun se houertjie dan vol water en mix die hele spul mooi, jy weet mos da mag ni klontjies wees nie. Ek spuit myne soma met gewone spraygun, die modelle wat se kannetjie onder sit. Werk heel goed.
Jopie
Ja, jy kan hom met die hand verf, sal seker meer verf vat, ma kannie sien dat hy nie sal werk nie. Taffie verf syne so, met die hand, nie hy nie, hy delegeer net.
Gerhard
Hoop jy kom reg, laat weet ma jy nog iets wil weet.
Mooi loop
Francois
Dink die oubaas gaan hart aanval kry as ek wit bakkie swart verf...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Manne
Wat gebeer as 'n bui re?n jou tref? Sal re?n die verf afwas of het 'n man bietjie 'forse' nodig, soos bv. met 'n Wap ?
Foxcreek.

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Foxie
Hy reen nie SOMMER skoon nie, het nou die dag ong 200km in die reen gery, en voertuig was steeds swart genoeg vir die aand se roep, het hom wel n paar dae later net weer opgetuch.
As jy hom wil SKOON he moet die remote bietjie elbow grease gebruik.
Mooi loop
Francois
Hy reen nie SOMMER skoon nie, het nou die dag ong 200km in die reen gery, en voertuig was steeds swart genoeg vir die aand se roep, het hom wel n paar dae later net weer opgetuch.
As jy hom wil SKOON he moet die remote bietjie elbow grease gebruik.
Mooi loop
Francois
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Francois
Dis net wat ek wil hoor. Ek het gisteraand 'n jakkie gaan optel en met die terugloop slag sien ek hoe blink die wit bakkie dak en bonnet in die spotlight se lig(rooi lig). Ek is nou oortuig met 'n swart wa gaan ek hulle seer maak. Ek was altyd bekommerd oor al die re?n wat ons hier kry, maar jy het my worries opgelos.
Thanks virrie info.
Foxcreek.
Dis net wat ek wil hoor. Ek het gisteraand 'n jakkie gaan optel en met die terugloop slag sien ek hoe blink die wit bakkie dak en bonnet in die spotlight se lig(rooi lig). Ek is nou oortuig met 'n swart wa gaan ek hulle seer maak. Ek was altyd bekommerd oor al die re?n wat ons hier kry, maar jy het my worries opgelos.
Thanks virrie info.
Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Camo v/d Voertuig
Aaaaa. Nou verstaan ek mos ook beter 
Dankie Francois en al die ander spray painters