More
Maak die slot van die spesifieke mod hoer oop as die ander mods?
Die slot skuur teen die huidige scope en die nuwe een wat ek wil koop, pas glad nie, moet hoer ringe koop
Smirre
Musgrave mod98 3006
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave mod98 3006
Ons het die grendels gebuigom voorsiening te maak vir ringe? Hierdie grendelhandvatsel is warm gemaak en in n jig & pers gevorm, almal behoort dieselfde te wees.
Groete
Daan
Groete
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: Musgrave mod98 3006
MOre
Dankie
Met 30mm tube moes ek maar vir die medium ringe gaan.
Smirre
Dankie
Met 30mm tube moes ek maar vir die medium ringe gaan.
Smirre
-
Daan Els
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Jun 24, 2012 12:40 pm
Re: Musgrave mod98 3006
Hoop dinge werk nou bietjie beter?
Groete
Daan
Groete
Daan
n Akkurate geweer skiet waar jy mik! Die beste tyd om vir jou pel te gaan kuier is so 14 dae nadat hy gaan jag het!