Danielle wil 'n bok skiet

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Danielle wil 'n bok skiet

Post by Cobus(Cobb) »

My dogter, en Dewie se suster Danielle, nou 12jr oud, wil met elke jagtrip waarop ek en Dewie gaan saam gaan.
Ek het so jaar terug vir haar laat begin windbuks en .22 skiet..met gemengde gevolge, die "swart" in die scope was die groot probleem en die gewig vd gewere het ook gepla.
Die naweek het sy weer aanhou kla oor "saamskiet" en ek het haar belowe dat sy kan vo?l skiet as sy 'n blikkie 10 keer na mekaar kan omklits..

Nou ja, 10 skote later is die blikkie Play, op so 15 tree, vodde....en daar gaan sy agter die duiwe aan...
Eerste skoot....hier is die trofee!!

[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0135.jpg[/img]
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0137.jpg[/img]

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
morne smith
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 420
Joined: Wed Jul 25, 2012 11:02 pm

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by morne smith »

Vatso dametjie!!!

Daardie duif se bek lyk of dit sal kwalifiseer vir Rowland Ward.

Baie geluk

Morne
Remington 30.06
PSE X-Force Dream
Ek jag, wat doen jy vir natuurbewaring?
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by Frederik »

Netjies almal moet iewers begin  ;D
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by BRNO (Pierre) »

Baie kosbaar. Geluk aan pa en meisikind!
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Spanner
Hero Member
Hero Member
Posts: 1083
Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by Spanner »

morne smith wrote: Daardie duif se bek lyk of dit sal kwalifiseer vir Rowland Ward.

Morne
Nee , by duiwe meet jy die lengte van die middelste twee stertvere... Maar hy behoort steeds die boek te maak !
Baie geluk, vat haar saam bos toe, laat sy haar tande begin sny op vlakvark en daarvan af op werk en 'n gat in jou jagbudget skiet ... ;D

Spanner
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by PITSMIT »

baiw geluk Danielle  pragtig meisiekind  nou kan jy pa torring vir daai eerste varkie of daai eerste rooibok of springbok

ek is bly om te sien hier is nou al n twede dametjie wat vir valkie en dewie gaan druk vir n plek met die skiet

hou so aan hoor  my meisiekind is nou 20 en wil ook bok skiet maar as sy die lewer en smeer storie hoor dan staan dit weer oor vlgd jaar toe  dit het al op 13 begin hahahahahahahaha

groetnis
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by BLOUVALKIE »

baie geluk danielle  dis n mooi torrie  het jy hom gebraai en geeet ;D

ek braai my duiwe wat ek skiet  hulle is vrek lekker
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by Cobus(Cobb) »

Blouvalkie en al die manne wat so mooi reply, dankie, sy geniet julle insette.....sy wil nou met alle geweld opgradeer en die Blou ape aanvat, ek briek nog eers met haar, sy moet nog baie duiwe dril voor sy kan aap skiet.

Blouvalkie, nee sy het hom vir my gegee, die torrie het diens gedoen aan my no.3 basshoek en baber gelok...wat ek vroegoggend verloor het, 20pd lyn gebreek, die baber was slim en om 'n ou jettie paal loop swem, lyn stadig deurgewerk.

Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by tripodmvr »

Ek sien pa sal 'n 243 moet kry vir Kersfees - van pa aan kinders. Net die roer vir springbok.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by Herman Huyser »

Ai Cobus, dis darem lekker as die kinders begin belang stel. En ja, e stem .243 gaan jou voorland wees.
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Monrique (SJ)
Hero Member
Hero Member
Posts: 2296
Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am

Re: Danielle wil 'n bok skiet

Post by Monrique (SJ) »

Cobus

Daai is mooi gedoen deur die meisiekind. Se baie geluk vir haar. Sy gaan jou en die laaitie begin wikkel nou, PASOP!!!

Ek dink jy sal in die nuwejaar n plan moet sien vir n Howa .223 vir die "kinders".

Wel gedaan.

Groetnis
Post Reply