Stefan by S&O het my Vrydag gehelp om een met mooi hout te kies. Thanks Stefan!! Lyk amper soos 'n tiger shark patroon.
Nou wag ek maar die liksens. Ons kantore skuif volgende jaar en dan is ek nader aan www.waterhaven.co.za. Sal so nou en dan op 'n Woensdag middag uitglip en gaan kleie skiet as die ander manne golf speel.
Hier is twee foto's van die kolf.
Eish... nou net die wag.....
[img width=560 height=420]http://i1076.photobucket.com/albums/w44 ... 5b26e4.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1076.photobucket.com/albums/w44 ... 66e56f.jpg[/img]
