Pieter die panelbeater daar op Grootfontein -attie. Hy ry darem sy 950 S dat die enamel afdop. Het laasjaar hier by ons kom raalye ry.Pieter Vorster wrote: Kopskoot- Ek moet se ek is beindruk met die plekke waar jy daai Beemers al ingevat het!!! Daai van Zyl's pas het my op my senuwees met die Cruiser in low-range, wat nog van 'n fiets!!![]()
Ek was baie lus om 2010 BMW se sandry kursus in swakopmund by te woon- waar hulle die manne geleer het om die perde daar in die diksand baas te raak. Moes ongelukkig werk. Ek sien jy is iemand wat nie skrik vir diksand nie- wou nog altyd weet hoe kry mens dit reg om daar teen die duine met 'n swaar fiets uit te kom!
Ons het met ons toer laasjaar ook daar by Epupa oorgebly- wanneer was julle daar? Dis darem maar mooi wereld daardie en fantasties vir 'n adventure fiets vir toer!
Ek sit nog so paar fotos op wat dalk vir jou bekend sal lyk:
Epupa valle:
[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 153d12.jpg[/img]
Oppad deur Damaraland:
[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 0be5ca.jpg[/img]
White Lady lodge, Uis:
[img width=560 height=420]http://i1075.photobucket.com/albums/w43 ... 93455d.jpg[/img]
Ysterperde
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ysterperde
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ysterperde
Die van julle wat van Rallye tipe events hou. Hier is ons eie SA ene ons doen volgende jaar 3 dae.
http://www.facebook.com/pages/Amageza/1 ... ts&fref=ts
[img width=560 height=373]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ca8ab7.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... c2e9ed.jpg[/img]
[img width=560 height=408]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... 02cc17.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... 5e3405.jpg[/img]
http://www.facebook.com/pages/Amageza/1 ... ts&fref=ts
[img width=560 height=373]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ca8ab7.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... c2e9ed.jpg[/img]
[img width=560 height=408]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... 02cc17.jpg[/img]
[img width=560 height=373]http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... 5e3405.jpg[/img]
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Ysterperde
Hallo Tau,
Jys heeltemal reg. Ek dink dit was die Armagezo rally of so iets...!? Hy het my sy fotos ook gewys. Dit lyk na 'n ongelooflike ervaring! Attie vat nie st#$% van 'n fiets nie!!! Dis hy wat daar op die eerste foto (epupa valle) met sy oranje/swart KTM hemp en blou keppie op die stoel sit.
Hy en Duan (die ou met sy rug na die kamera toe met die blou jean) ry al van laerskool af mx ens. Ek is nie in daardie klas nie.... ek leer nog. Op daardie trippie het ek gesien wat daai 2 manne op 'n KTM kan doen - daar waar ek 50kph ry in die gopse terwyl ek valplek soek, snel hulle houtgerus teen 100 verby!!
Attie beplan om weer volgende jaar af te gaan vir die rally.

.270 Win Mauser aksie; .375 H&H Voere aksie; .303 British No IV Mk-I; 9mm Ruger SR9C. 243 Win Howa Varminter met Custom kolf, Tikka T3 Varmint in 204 Ruger..
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Ysterperde
Nee wat my klinkers is te dun.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ysterperde
Amageza. Dus hy ja.Pieter Vorster wrote: Hallo Tau,
Jys heeltemal reg. Ek dink dit was die Armagezo rally of so iets...!? Hy het my sy fotos ook gewys. Dit lyk na 'n ongelooflike ervaring! Attie vat nie st#$% van 'n fiets nie!!! Dis hy wat daar op die eerste foto (epupa valle) met sy oranje/swart KTM hemp en blou keppie op die stoel sit.
Hy en Duan (die ou met sy rug na die kamera toe met die blou jean) ry al van laerskool af mx ens. Ek is nie in daardie klas nie.... ek leer nog. Op daardie trippie het ek gesien wat daai 2 manne op 'n KTM kan doen - daar waar ek 50kph ry in die gopse terwyl ek valplek soek, snel hulle houtgerus teen 100 verby!!
Attie beplan om weer volgende jaar af te gaan vir die rally.
Ja nee kyk ek het elektriese probleem gehad op dag een en laaste begin. Ek het hom op so snot gladde stuk gevang en moes hard loop om hom verby te gaan. Onthou ek ry 'n full rallye bike van carbon fibre en hy op 'n 950S.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Ysterperde
2002 Suzuki TL1000R, was blou en wit, toe ploeg ek en fiets bietjie. Ses maande later toe loop ek en bike weer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Ysterperde
Ek en my R1, die fiets het lekker laaaang bene.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Ysterperde
Hier is my twee
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Ysterperde
Hilux 4 wheeler.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Ysterperde
Dries,
Jy bring trane in my oe!! Ek het my TL so 5 maande terug verkoop. Kleiner sprocket agter gehad en was wit warm! Ek verlang nou baie na myne na ek jou TL gesien het.
Maar, ek het vir my nou n 375 Ruger gekoop so dit moet my nou besig hou tot ek weer een gaan koop. Ek bly ook in die Oos Rand!

Jy bring trane in my oe!! Ek het my TL so 5 maande terug verkoop. Kleiner sprocket agter gehad en was wit warm! Ek verlang nou baie na myne na ek jou TL gesien het.
Maar, ek het vir my nou n 375 Ruger gekoop so dit moet my nou besig hou tot ek weer een gaan koop. Ek bly ook in die Oos Rand!
- Dweetster
- Sr. Member

- Posts: 455
- Joined: Mon May 07, 2012 5:34 pm
Re: Ysterperde
Ek is lekker groen, my vrou los my net hier as ek 'n ysterperd aanskaf.
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Ysterperde
Ok hier is myne
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1094
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Ysterperde
Grumpygrumpy wrote: Dries,
Jy bring trane in my oe!! Ek het my TL so 5 maande terug verkoop. Kleiner sprocket agter gehad en was wit warm! Ek verlang nou baie na myne na ek jou TL gesien het.
Maar, ek het vir my nou n 375 Ruger gekoop so dit moet my nou besig hou tot ek weer een gaan koop. Ek bly ook in die Oos Rand!
![]()
TL is n lekker fiets, het die engine by Tornado n full race conversion laat doen, grooter ports,valves, wysico pistons, cam timming, dukker pyp, 152hp, maar nie eers 50km toe blaas daai engine op, nou wil hulle nie pa staan nie. Nou weer STD engine in en hy loop lekker. Yoshi RS3 pype raas lekker. As jy weer iets in daai klas wil koop kyk na die SV1000 hulle loop ook lekker.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
-
Rickus
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Thu May 05, 2011 2:27 pm
Re: Ysterperde
Ek ry ook nou al jare my ou fietsie KTM 950 Super Enduro en ja ken vir Tau goed en het ook al vir Attie in lewende lywe goed sien aanjaag wat nie rerig op n groot KTM behoort gedoen kan word nie. 
Wanneer bring jy n slag vir mamma en die kids Koës toe John....ons kan mos maak of ons gaan jag en dan net iewers onder n boom n paar biere drink of hoe?
Wanneer bring jy n slag vir mamma en die kids Koës toe John....ons kan mos maak of ons gaan jag en dan net iewers onder n boom n paar biere drink of hoe?
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Ysterperde
Ek kom die 13 Junie miskien by jou kuier hou duim vas. PM my jou NAm nommerRickus wrote:Ek ry ook nou al jare my ou fietsie KTM 950 Super Enduro en ja ken vir Tau goed en het ook al vir Attie in lewende lywe goed sien aanjaag wat nie rerig op n groot KTM behoort gedoen kan word nie.
Wanneer bring jy n slag vir mamma en die kids Koës toe John....ons kan mos maak of ons gaan jag en dan net iewers onder n boom n paar biere drink of hoe?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Ysterperde
Hier is my nuwe ene, in die plek van die DR650
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ysterperde
Juan Paul, dit is bitttterrrrr mooi!
Gaan groot of gaan huis toe!
Groete,
Gawie.
Gaan groot of gaan huis toe!
Groete,
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Ysterperde
Piet - Skiet aka Roboboot LOL.......
Aaai ou Piet!! Hoop jy is gou weer better maater!!
Aaai ou Piet!! Hoop jy is gou weer better maater!!
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Ysterperde
Piet
Het jy jou boots aangehad?
Groete
Het jy jou boots aangehad?
Groete
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Ysterperde
En het jy dalk gejaag? Dit lyk eina, maar onthou elke sport het sy beserings.Jakkalsgat wrote:Piet
Het jy jou boots aangehad?
Groete
- JuanPaul
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Mon Jan 23, 2012 8:57 am
Re: Ysterperde
Jammer jy het hulle nie omgery nie man, maar in elk geval ek hoop jy herstel gou.Piet-Skiet wrote:Nee ek het nie vreeslik gejaag nie,het agter twee kar diewe angejaag in 'n veld. Het polisie boots angehaat,nie motocross boots nie. Ek sou se my spoed was 40 tot 50km per uur op die meeste.