Jack Russell Nasionale Kampioenskap Skou.

Post Reply
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Jack Russell Nasionale Kampioenskap Skou.

Post by Foxcreek »

Manne

Die Jack Russell Terrier Club OF SA hou die 24 en 25ste April Nasionale kampioenskap skou te Bloem Skou by die SA Holstein kompleks. Manne na aan Bloem is baie welkom om te kom hallo s?.

Ek gaan ook die 22 en 23ste April by die Skaap kompleks ringsteward wees by die Merino Landskaap Nasionle Kampioenskappe. Forum manne wat daar gaan wees moet kom hallo s?.

Foxcreek.
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Jack Russell Nasionale Kampioenskap Skou.

Post by Beretta »

Dag Manne
Ek is opsoek na n goeie klein "hardegat" jack russell om saam met GSP te jag en speel
Groete Beretta
Post Reply