Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het vir my dogters die Boito Muira Youth 20boor gekoop.Hy is lekker kort en met die 21gr lading met 7,5 hael is sy recoil maar min.Bietjie grof afgewerk maar hulle prys net R5500-R6000!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Oor die dubbel loop sal ek my bietjie meer beskaaf uiter. Dit lyk na 'n goeie koop op die oog af. Hoe beskikbaar is die 2OBr koeële en wat is die prys verskil tussen 12 Br Het vind die kinder die trek lengte, is hy darem hanteerbaar Laat weet bietjie hoe die man vaar, as julle hom bietjie gewerk het
Hy vertoon glad nie sleg nie, en Pappa kan met daai kort loop lekker tussen die mielies gaan varke kwaad maak
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Het gekoop teen R660/boks van 250.Entramarc in Jhb het redelik baie.Verskil is R10/boks.Hy pas my dogter van 11 jaar presies.Hy skiet heel lekker,laasnag in my baan sommer paar skote gegooi.Die kleintjie wil net lood gooi met hom!As ek hom skouer kyk ek bo-oor die sights.Moet werk daarvan mask om my kop te sak om te kan raak skiet.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?