Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Manne ek deel n paar fotos van my Sig American Match Target.
Semi-auto in 7,62mm.
3000 Van die wapens is VSA toe gestuur vannaf die 1970's-vroe 1980's.
Die een is nou myne
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013063_zps17b05a57.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013078_zpsbdf22cb6.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013058_zpsf343ff9d.jpg
http://i677.photobucket.com/albums/vv140/rooibok_2009/SIG%20AMT/IPAD02-04-2013059_zps1ab80b54.jpg
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Mooi man lyk na n lekker outjie
Waarvoor wil jy hom gebruik................... vir die wat daai mielies dalk gaan steel
of dalk deur daai drade gaan klim
G, ek onthou nou van die geweer toe ek deur jou info stuk lees. As ek reg onthou was hierdie wapen bekend vir besonderse akuraatheid? Dit was ook n baie duur wapen agv die vervaardigings proses en die kwaliteit materiaal wat gebruik is? Hoe lyk jou groeppe?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
"Imported in very limited numbers, the few which are available command a premium price and are normally found in excellent condition. Who would want to abuse such a fine example of the gunmaker's art?"
Ek dink dit som dit mooi op, en hy lyk nou nog mooier op die fotos as op jou foon.
Geniet hom
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time "SPEED KILLS"
Baie mooi Ge, geluk man.
Ek sal lekker bakkie geweer maak van hom by my, lekker vir die varke wat so opspring en gat skoonmaak om oor die volgende duin te kom
Geniet die roer en kom wys bietjie hoe die skote val.