Naand almal
Hierdie is soortgelyk aan my ander vraag. Ek bly nou in die Fourways omgewing. In Roodepoort was Wesrand tak die naaste aan my. Is daar 'n ander tak wat nader is?
Dankie
Christo
Waar is die naaste SAJWV tak aan Fourways?
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Waar is die naaste SAJWV tak aan Fourways?
Die in min of meer jou omgewing is:
Wesrand
Centurion
Edenvale
Groete
Wesrand
Centurion
Edenvale
Groete
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Waar is die naaste SAJWV tak aan Fourways?
Dankie Jean
- SuperVos
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Mon Oct 21, 2013 3:03 pm
Re: Waar is die naaste SAJWV tak aan Fourways?
Jy toe reggekom met 'n SAJagters tak? Tembo is in Rivonia.
PM vir my as jy wil saamkom.
SV
PM vir my as jy wil saamkom.
SV
Sako 243; TRG-22 (308); AR-15 (300 Blackout), Glock 19, 34 (9mmP), Benelli M4... met 'n 375HH/Ruger in die kous.