Ek plaas advertensie vir oom:
Plaas 45km buite Griekwastad op die Niekerkshoop en Prieska pad.
Blouwildebees @ R3000
Dagfooi wat voertuig insluit = R500 vir die dag
Oom vra ook dan net dat indien bokke afgeslag word, die slagters 'getip' moet word, gewoonlik so 2 slagters.
PS: Daar is ook trek koedoes (baie) en 'n troppie gemsbokke wat mens dalk kan reel met oom indien mens ander wild ook wil jag.
Skakel oom Abrie, vir verdere inligting en reelings.
Groete
Blouwildebees @ Griekwastad
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Blouwildebees @ Griekwastad
Jammer manne het vergeet om die nommer te plaas. Die oom is ook maar n boer en ook nie heeldag by huis nie en selfoon op plaas het ook nie oral sein nie.
Huis: nul53 354 nul812
Sel: nul82 907 919nul
Huis: nul53 354 nul812
Sel: nul82 907 919nul
