More Manne,
Ek stel belang om my kluis bietjie uit te brei en vir my n haelgeweer aan te skaf. Ek wil hom gebruik vir duiwe en kraaie en dalk so nou en dan vir kleiduif skiet ook. Is dit die moeite werd om n enkel skoot haelgeweer aan te skaf.
Groetnis
Hardus
Enkel Skoot Haelgeweer
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Enkel Skoot Haelgeweer
Nee koop eerder gewone dubbel loop of semi of pomp aksie
Beretta
Beretta
-
marthinus100
- Full Member

- Posts: 217
- Joined: Fri Jan 04, 2013 7:46 am
Re: Enkel Skoot Haelgeweer
Beretta silver pigeon 1 dubbel loop over and under. Dis n prag stukkie daai.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Enkel Skoot Haelgeweer
Ek het vir my n tweedehandse dubbel loop vir R4500 by Classic arms gekoop.
Het het n magdom tweedehandse gewere.
So as jy hom teen n goeie prys kan kry, hoekom dan nie eerder n dubbel loop nie?
Het het n magdom tweedehandse gewere.
So as jy hom teen n goeie prys kan kry, hoekom dan nie eerder n dubbel loop nie?
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 721
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Enkel Skoot Haelgeweer
Enkelloop en slotaksie haelgewere gaan jou net frustreer.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Enkel Skoot Haelgeweer
koop eenkeer koop n perazzi