Oberendorf mauser

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Oberendorf mauser

Post by Eugene »

Manne. ek plaas die namens 'n vriend:

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/photomauser_zps5f06d0f4.jpg

Alle nommers op die geweer korrespondeer en die geweer is nog in werkende toestand.

Wat dink julle is dit werd en hoe maklik kan dit verkoop word?

Ek luiser graag!
Aim small, miss small
User avatar
Gunskip
Newbie
Newbie
Posts: 26
Joined: Sat Jun 23, 2012 11:26 am

Re: Oberendorf mauser

Post by Gunskip »

Eugene

Dit is n "Large Ring" mauser pistool. Dus is dit een van die meer skaars tipe. Baie gesog.

Sou die reeks no. op die hout kolf ook korrespondeer met die nommers op die pistool, dan sou ek niks minder as R15000 vir die pistool aanvaar het nie. Ek beskou dit as n billike prys. Maar daar is versamelaars wat meer sou betaal. (Die staal ammunisie houers is self n paar Rand werd)


Vriendelike groete
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Oberendorf mauser

Post by FHM »

Eugene
Ek het my hele lewe nog net 1 gesien by n Duitse versamelaar in WHK. (ongelukkig nie sy details nie)
Daai goed is blykbaar geweldig skaars en redelik kontant werd hoor!!!

As jou vriend nog die oorspronklike leersak/tas het waarin die mauser gekom het is hy deffenetief in die poundsheets. Ek kan nie se wat die waarde sal wees nie - dalk kan jy of jou pel hier n pos gaan plaas en hoor wat se die Amerikaners oor n beraamde waarde: http://www.africahunting.com/firearms-ammunition/
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply