Ek en 3 van die boogklub ouens is die naweek Thabazimbi toe gewees waar ons ons,
klub jag gaan doen het.
Ons is Vrydag oggend vroeg hier uit JHB uit en was net na 9 uitgepak en reg vir aksie. Ons elk gou n paar pyle geskiet om die spiere
te herriner hoekom ons hier is.
Sou eindig toe in ons hides, hulle sou my 3 uur kom haal het want ek sou op die plaas oorkant
die pad die middag met die geweer gaan jag het. Die bakkie was net wag toe is die njalals daar. Toe
kom daar n helse klomp bobbejane in wag alles wegjaag. Ek kon dit nie oor my hart kry om die mannetjie te skiet
nie. Dit het net verkeerd gevoel toe sit ek maar ek kyk hoe speel die kleintjies. Net voor 2 is hulle weg en toe ek weer
sien staan daar n reuse rooibok! As ek my pyl genok kry, weet ek, ek het die bewe genoeg onder beheer om te kan
skiet. Ek het hom op 23yards ek kon hoor hoe hy val.
http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/Rooibok2_zps86aa6963.jpg
Saterdag oggend vroeg is ek toe weer in die selfde hide. So sit ek die hele dag en verkyk my aan die njala bulle wat al pronkend mekaar jaag. Koedoes het kom kuier . Teen 4 uur dog ek is nou klaar gejag vir die naweek, net daarna staan daar weer n rooibok ram asof uit die niet by die hide. Ek het hom so op 20 yards geskiet. Die skoot was bietjie hoer as wat ek beplan het en hy het amper 100m gegaan voor hy geval het.
Ek kon nie bloed weg kry of stop nie, dus is die foto net half lyf.
http://i357.photobucket.com/albums/oo17/vdwalt/Rooibok3_zps2f05d1f8.jpg
Thabazimbi jag (Boog)
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Thabazimbi jag (Boog)
Mooi ramme, baie geluk.
Ek wil,zelf,die jaar n mannetjie skiet...
Ek wil,zelf,die jaar n mannetjie skiet...
ek soek nog wapens...
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Thabazimbi jag (Boog)
Baie geluk !!
Dis twee mooi rooibokke daai.
Dis twee mooi rooibokke daai.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Thabazimbi jag (Boog)
Baie dankie - daai D350 maak mooi! Ons gaan nog n lang pad saam loop.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Thabazimbi jag (Boog)
Lekker! My eerste boogjag in 6 jaar is hierdie jaar.
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Thabazimbi jag (Boog)
Baie geluk, twee mooi ramme daai
Daai bobbies kan dankie sê dit was nie ek in daai hide nie !!!
Daai bobbies kan dankie sê dit was nie ek in daai hide nie !!!
- Fish 2 Hunt
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jan 14, 2013 1:29 pm
Re: Thabazimbi jag (Boog)
Baie geluk met 2 baie mooi bokke.
X2 Marc
X2 Marc