Naand manne, ek wil graag by julle uitvind oor die bogenoemde geweer in 5.5 kaliber. Is die geweer baie akuraat ens? Ek kan een tweedehands kry met sy silencer en mounts asook 'n 5mm loop vir R10K. Is hierdie prys in lyn? Wat kos hierdie geweer nuut?
Ek is regtig 'n leek op hierdie afdeling, maar wil bitter graag 'n PCP aanskaf omdat ek glo dat hulle jou skiet vernuf kan verbeter weens die akuraatheid van sekere modelle.
Ek sal julle insette baie waardeer!
Groetnis,
Frikkie
Daystate air ranger
- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Daystate air ranger
Ek het een in 5,5 en is baie gelukkig.Wat my pla is hoekeom is daai een so goedkoop?Daar is een of twee wat rond dwaal waaraan n paar mense gepeter het.Vra die ou of jy self eers groepe kan skiet en gaan die geweer mooi deur.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
