Manne, daar het van ons jagters onttrek vir die naweek se jag by Mount traghelaphus. Dis net anderkant swartruggens.
Baie mooi plaas, wild volop en kom in. ONs is nog 2 jagters wat gaan, as daar manne is wat wil saamgaan, laat weet
Hier kan jul fotos ens sien
http://stealthadventures.co.za/Mount_Tragelaphus.aspx (Dankie Eugene)
Baie nice plaas, en kuiermense is baie goed. Laat weet indien iemand belangstel, ek is al daar Vrydag more voor die son opkom...
boogjag die naweek, plek beskikbaar by Mount tragelaphus
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
boogjag die naweek, plek beskikbaar by Mount tragelaphus
ek soek nog wapens...