Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
-
bakoor
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am
Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Ek het 80 tot 100 blesbokke wat ek moet uitskiet. Ek wil uitvind of daar 'n behoefte is vir so baie bokke. As ek genoeg enkel/groep jagters kry wat belangstel sal ek dit ook oorweeg. Omgewing - 50km vanaf Lady Grey. Prys: R800 per bok. Kontak my per e-pos: ey@nokwi.co.za
Groete
Johan
Groete
Johan
-
johnny
- Hero Member

- Posts: 569
- Joined: Thu Jun 28, 2012 8:29 pm
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Het epos gestuur
Groetnis
Johnny
Groetnis
Johnny
30-06 Brno, 7x57Manlichter schoenauer, 303 lee enfield, 25-06 Zastava, 223 CZ, .22 brno, .22/410 gamo side, by side, 12 boor pomp, 9mm para, bsa no1 en bsa no2.
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Johan
Wanneer moet die bokke geskiet word?
Groete
Jaco
Wanneer moet die bokke geskiet word?
Groete
Jaco
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
-
bakoor
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Jaco
Ek wil hul April/Mei 2013.
Groete
Ek wil hul April/Mei 2013.
Groete
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Het ook met 'n epossie laat waai na jou kant toe.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Daneel
- Full Member

- Posts: 222
- Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Bakoor ek stel belang maar jy sit bietjie ver van P.E af jong dis n goie 4 uur se ry daai...
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
Shoot to kill!
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Ek sal ook belangstel
.22H Sako P74, .222 Sako L46, .222 Sako 75 Varmint, .223 Sako Super Deluxe, .243 Sako 75 Varmint, .243 Sako 85 SS Var Lam, 260 Sako TRG (bestel), 7x64 Sako 75 Hunter, 300 WM Sako Safari, 9.3x74mm Tikka, 9.3x62 Sako 75 Deluxe
-
bakoor
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Sun Jul 31, 2011 9:40 am
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Ek is nou gereed om my bokke te laat skiet. Het ook op die prys van R650/blesbok besluit. Is so 60km vanaf Lady Grey. Indien enige eimand belangstel, kontak my gerus.Sien e-pos bo.
bakoor
bakoor
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Ek ook jamer oor die afstand.Daneel wrote:Bakoor ek stel belang maar jy sit bietjie ver van P.E af jong dis n goie 4 uur se ry daai...
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3125
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Oos-Kaap manne wat nie te ver bly of nie omgee om n entjie te ry julle sal nie spyt wees. Hier is baie vet blesbokke en baie ramme met Rowland ward horings. Die akkomodasie is goed en baie billik
Praat met Oom Johan(bakoor) dankie Oom dit was n baie lekker naweek!
Gerhard se 18.5" Ram
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/gerhard%20se%20bles.jpg
En daar is nog baie van hulle
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2729.JPG
En jy kan die langafstand ding doen as jy kan
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2724.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2736.JPG
https://dl.dropboxusercontent.com/u/148384922/Blesbok%20jag/IMG_2698.JPG

- Johan22
- Hero Member

- Posts: 524
- Joined: Mon May 07, 2012 8:07 am
Re: Blesbok jaggeleentheid - April/Mei 2013
Soe dit is darem mooi wereld daar en mooi foto's hoor maak mens lus vir jag en daai ver skote te druk
Johan22
Johan22
.270 (Musgrave)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)
.303 (Lee Enfield)
.357 (S/Weston)
.22 (Bruno)
.243 (Krico)
.308 (Mauser)
.22 (Remington)