Watse koeels vir die lrp?

Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Watse koeels vir die lrp?

Post by Nico Harris »

Manne ek het bietjie hulp nodig! Ek kry binnekort my savage lrp in 243 win. Ek wil maksimum voordeel trek uit sy 1in9.25 twist. Watse koeels sou jy kies vir langafstand skiet van papier en wild? Ek kyk na die 90gr Sierra matchking teen 3000ft/s node spoed! Ek hoor graag wat julle dink! Groete Nico
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Watse koeels vir die lrp?

Post by James Wilson »

Nico, ek gebruik nie gscutom nie bloot omdat ek sukkel om dit in die hande te kry. Maar vir lrp sal jy nie sommer beter kry nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watse koeels vir die lrp?

Post by Nico Harris »

Ek sien ek kan hulle teen 3700 laai. En dan is hulle nog rustig op jou loop ook! Ek moet dalk maar net bly by wat ek weet werk!
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Watse koeels vir die lrp?

Post by Dawie »

Jy kry nie 90gr nie, net 95gr Matchking, hulle het nie in my 243 VLP savage gewerk nie. Ook nie 105gr Amax nie. Ook nie 95gr Berger Target VLD's nie.

Wat dalk kan werk, wat ek nie probeer het nie, is die 95gr Hunting en Hybrid VLD's. Kyk op Berger se website wat nou eers "Down for Maintenance" is vir regte Twistrate. As ek ek reg kan onthou het hulle stadiger twistrates nodig.

Niks wat gespesifiseer (1 in 9" Twist or faster) het in my 9.25 Twist gewerk nie.

Wat wel gewerk het wat swaar was, was 100gr Gamekings.

Cheers

Kojak
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Watse koeels vir die lrp?

Post by Nico Harris »

Jis dankie vir die info Dawie! Jy my nou presies gese wat ek wil weet! Het jy VMware probeer? Wts die maks tpl wat die magasyn toe laat?
Dawie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1270
Joined: Wed Dec 03, 2008 2:21 pm

Re: Watse koeels vir die lrp?

Post by Dawie »

Ek het net op die boere manier getoets vir lading. Ek het die 243 geweer so 2 maande gelede verkoop so ek kan ongelukkig nie vir jou die Maks TPL gee nie.

Kyk op die onderstaande link daar is herlaaidata vir onder andere 95gr Hunting VLD deur Piet Breedt met 243 LRP

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... sion+toets
Post Reply