Nuwe Musgrave
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Musgrave
Ek hou noggal van hoe die roer lyk. Maar R14 000 vir n k98 aksie geweer??? Nee wat ! Waar is die Mod 80,83,90 en RSA??
Groetnis
Groetnis
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Nuwe Musgrave
Ai Fisher dit klink amper soos my sop storie,hulle maak dit regtig moeilik om die produk te verdedig en trots te wees op eg suid afrikaanse produkte.MY geweer skiet darem nou mooi ma ook eers met n gesukkel,ek dink nie hulle "vakmanne" weet regtig iets van geweerbou af buiten dat die slot in die hout vastrek met twee skroewe is dit hoe ver hulle kennis strek.Watse kaliber het jy en watse een van die geweere,miskien kan ons help om hom te kry waar myne nou is,ek skiet so tussen 5 en 10mm groepe op die oomblik as ek my kant bring
Sterkte
Vossie
Sterkte
Vossie
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Nuwe Musgrave
Hi Vossie
Mag ek vra wat kos die geweer jou tot dusver?
Dankie
Charles
Mag ek vra wat kos die geweer jou tot dusver?
Dankie
Charles
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Nuwe Musgrave
Hi Charles die geweer het Jj wapens vir my teen R15000 gegee dis nou die varminter reeks,en Frikkie die eienaar was meer as gewillig om die ander kostes wat ek by safari moes doen te dek,maar die tyd en geld wat ek moes mors aan petrol en ammo met lading ontwikkeling beloop n paar duisend rand. Ek het nou maar vrede gemaak met die geweer wat nie altyd perform soos belowe was nie,een dag 5mm die volgende dag 20mm,my go to gun is nou my ou betroubare R4000 300h&h wat ek maar vir kompetiesies gebruik,dit lyk darem net te sleg as n howa wat minder as die helfde kos my gat skop. So ja ek het nie baie vertoue in my Musgrave nie,as die geweer n model was sou ek loshande gewen het want hy is mooi,ma n gun wat nie skiet nie wil ek nie he nie,as ek more n koper kry wat hom wil he sal ek hom verkoop,sad but tru
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Musgrave
Hehehe ek het die heel meeste vertroue in my regte Musgrave RSA !!Volgens my kan jy nie die nuwe Musgrave en die REGTE Musgrave in die selle sin noem nie.
Groetnis
Groetnis
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Nuwe Musgrave
Armand hulle het ook ma probleme gehad,enhet nogsteeds
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe Musgrave
Vos
Noem die probleme en ons sal terugvoer gee.
Hein M
Noem die probleme en ons sal terugvoer gee.
Hein M
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Nuwe Musgrave
Hein lees die musgrave posts dan gee jy terugvoering!! Ek Sien ons bly naby aan mekaar,ek dink ons moet n shootout reel,my nuwe musgrave teen jou musgrave dan post ons die resultate hier. Ps die nuwe musgrave het n aksie dubbel so oud soos die ou musgraves so dit behoort n fair kompetiesie te wees.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Musgrave
Dat daar probleme was is seker so. Maar n k98 is nie n RSA enkelskoot nie. Die shootout sal intresand wees, sit n lekker vars 308 loop op die RSA en kyk.
Groetnis
Groetnis
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Nuwe Musgrave
Armand dat die enkel skoot rsa tops is,is beslis n feit,ek praat van n rakgeweer nie n spesialis geweer nie,dan kan ek mos nou ook n ander loop opsit in 260rem Of 6.5x55 dan sal dit beslis interesant wees. Kyk die kwaliteit is goed,ek dink dis die fine tuning met hulle vakmanne wat die probleem is.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
Last edited by vossie1 on Tue Jul 09, 2013 7:40 am, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe Musgrave
Wich is fair.....
Groetnis
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nuwe Musgrave
vossie1 wrote:Hein lees die musgrave posts dan gee jy terugvoering!! Ek Sien ons bly naby aan mekaar,ek dink ons moet n shootout reel,my nuwe musgrave teen jou musgrave dan post ons die resultate hier. Ps die nuwe musgrave het n aksie dubbel so oud soos die ou musgraves so dit behoort n fair kompetiesie te wees.
Jy is moerse welkom
Om totaal en al regverdig te wees moet die speelveld natuurlik gelyk wees... Waar gaan ons begin
Maar jy is welkom.
Praat maar, ek is daar...
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Nuwe Musgrave
Dankie Hein,aan die "skuts" gaan ons nie veel kan doen nie,n geweer se poepol sit mos ma so 2duim agter die scope. Ma ons moet gesels of ons gaan herlaaide ammo skiet en of ons fabrieks ammo gaan skiet. Ek dink daar sal enige 308 klaar n voordeel he as ons pmp gaan skiet, ek dink dan gebruik ons, ons herlaaide ammo ook en as ons klaar is dan down ons saam n bier net dat ons die beste uit drie kan bepaal. Ek sal graag wil he jy moet ook met die gun skiet en dan jou eerlikke opienie gee. Waar is vir jou die naaste skietbaan,miskien kan ons mekaar halfpad kry.
Groete
Vossie
Groete
Vossie
-
Charles.308
- Sr. Member

- Posts: 323
- Joined: Sun Nov 04, 2012 9:09 pm
Re: Nuwe Musgrave
Wanneer gaan ons die skiet kompetiesie sien tussen die Nuwe Musgrave geweer en Ou Musgrave geweer???????????????
Ek sal moeite doen om ook daai dag by skietbaan te wees(enige iets net om n paar skote aftetrek)
Ek sal moeite doen om ook daai dag by skietbaan te wees(enige iets net om n paar skote aftetrek)
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2115
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Nuwe Musgrave
Hi Charles,ja ek en Hein moet nog ietsie reel ma dit sal great wees om nog n paar forum manne daar te he. Ek sal vir Hein weer moet Pm om ons sterte in rat te kry vir ons shootout

