lig bo-oor vs lig onder jou geweer
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
jakkals sal nie jou knaldemper, of bakkie sien nie. as ek in jou oe lig, sien jy mos nie vir my nie?
ek dink net nie jy moet te tegnies raak nie. as iets werk, gebruik dit. en die LF het al duisende jakkalse laat val.
ek lig ook bokant die horison, as die terrein dit toelaat.
hoe ek oor die saak voel, al waat 'n mens inelkgeval regtig skerp lig nodig het, is as jy iets raakry. en hy is 300m+ ver. dan maak dit identifikasie maklik. as jy staan, hier rondom jou het jy nie so sterk lig nodig nie. jy tel oe inelkgeval bitter ver op.
ek het nie raakgelees nie, met die led, wat gebruik jy as dimmer?

HOU HOM DAAI DIKTE
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
Die RRT3 het 'n dimmer in die vorm van 'n ring wat jy draai. Dis nie perfek nie, want dit het stappe.
Nogtans dit werk.
Dis nie die jakkals wat die knaldemper sien wat die probleem is nie, dis die skynsel in die teleskoop. Ek wil niks he wat my laat slegter sien nie.
Sekerlik het al duisende jakkalse geval met LF ligte. Daar het ook al baie geval sonder enige dimmer. Mens probeer maar die beste, en ek wil wegkom van die kwaai stroom trek van die filament lampe.
Ieder woelt hier om verandering.
Die tegnologie het verbeter, ek wil gebruik maak daarvan.
Ek voel nie gerus om 100 watt vir die heel nag van die battery af te trek, en dan in die koue nog te kan vat nie. Waarom, as daar alternatiewe is?
Natuurlik leer ek ook nog maar, maar tot dusver is ek tevrede met my vordering, en tevrede met my LED lig.
Groete
Johan Smit
Nogtans dit werk.
Dis nie die jakkals wat die knaldemper sien wat die probleem is nie, dis die skynsel in die teleskoop. Ek wil niks he wat my laat slegter sien nie.
Sekerlik het al duisende jakkalse geval met LF ligte. Daar het ook al baie geval sonder enige dimmer. Mens probeer maar die beste, en ek wil wegkom van die kwaai stroom trek van die filament lampe.
Ieder woelt hier om verandering.
Die tegnologie het verbeter, ek wil gebruik maak daarvan.
Ek voel nie gerus om 100 watt vir die heel nag van die battery af te trek, en dan in die koue nog te kan vat nie. Waarom, as daar alternatiewe is?
Natuurlik leer ek ook nog maar, maar tot dusver is ek tevrede met my vordering, en tevrede met my LED lig.
Groete
Johan Smit
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
ek hoor wat jy se. ek wil nie jou planne verander nie.
maar, as jou battery reg is, kan jy heelnag op 1 plek lig, en jou bakkie sal 1rste swaai start.
om duel batt in te sit, kos jou 1 spotlight relay.
jy gaan baie jakkalse skiet met led, maar op die lang duur, gaan jy meer slim maak.
die flouer skyn van led, is nie dim nie, daai bulp skyn nog sterk in jou oe.
waar 'n gewone dimmer as jy op 200m na my toe loop, jy nie eers gaan sien nie.
hoe lyk jou silencer agter? as hy regaf is, gaan lig weerkaats in scope, as hy skuins is, weerkaats hy nie.
wat glo werk is as jy isolatoin tape, net die onderkant van jou scope toeplak. dit gooi die weerkaats weg, en pla nie in die scope nie.
weer terug na die ligte. die gtoot jagters het ook al baie goed probeer, maar almal het maar weer terug gekom na die LF en dimmer toe.
dit moet tog iets se?
soos ek se, almal kan raad gee, maar jy kan dien wat vir jou werk. en, as dit werk, dan werk dit.
maar, as ek 'n jagter kry, en hy jag met led, sonder ordentlike dimmer, jaag ek hom weg.
hy gaan op langduur vir my meer skade doen as goed.

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
In my wêreld werk dit so....LF met dimmer sag gedraai soek oë ....minimale tot geen refleksie oor bakkie en knaldemper...
As oge opgetel word, word hy gou ge ID met dimmer weer vol oop....indien daar refleksie is, sien jak dit nie en is van so korte duur, dit steur my nie, maar jy kan dit voorkom soos deur Cassie beskryf, jy kan ook vir jou LF 'n tonnel maak met x straal plate of neoprene,,,(boog target material)...
Die LF brand heelnag van kar battery af, of deur sig lighter sok (emergency) of direk van batery af, oor dak, tot by stoel....start elke geer en charge mos as jy van stand na stand ry...
As jy nou die oge het, bly jy maar op hulle en skiet as jy reg is.........
Die dinge is mos jare terug beproef en werk mos mooi....
Tenologie verander, ek stem, en ons moet wag tot daar 'n oordentlike spot met dimmer vir LED, teen 'n bekostigbare prys is, dan loop ons daai rigting......
Ek het ook baie planne beraam vir ligte, maar LF is maar bo baas..
Cheers
Ps.....ek het 1 of 2 keer my LF op my honde gerig, net om te kyk hoe hulle oge blink(net 'n sekonde, so moenie die SPCA bel nie), as ek daai lig tevoorskyn bring, loop die honde reeds weg van my af....net 'n indikasie van hoe lig sonder dimmer, die jakke sal pla.....

Dankie Cassie en Cobus. Ek waardeer die insette.
Goed, dis darem nie heeltemal sonder dimmer nie, maar ek verstaan dat 'n ordentlike dimmer noodsaaklik is.
Die knaldemper se agterkant sal dan maar 'n skuins deel ook moet kry.
Ek wil nie die teleskoop se vermoe verminder nie. Ek het dan juis na 'n 50mm teleskoop gegaan om meer lig in te kry.
My stoel het 'n kassie vir 'n battery, so ek kan 'n ekstra battery gebruik.
Die 240 grootte lig is maar groot, ek sal maar 170 kry. Dis ook 100watt. Dan kan dit ook op die stoel arm monteer word, of op die teleskoop. Is dit nie beter op die stoel nie?
Groete
Johan Smit
Goed, dis darem nie heeltemal sonder dimmer nie, maar ek verstaan dat 'n ordentlike dimmer noodsaaklik is.
Die knaldemper se agterkant sal dan maar 'n skuins deel ook moet kry.
Ek wil nie die teleskoop se vermoe verminder nie. Ek het dan juis na 'n 50mm teleskoop gegaan om meer lig in te kry.
My stoel het 'n kassie vir 'n battery, so ek kan 'n ekstra battery gebruik.
Die 240 grootte lig is maar groot, ek sal maar 170 kry. Dis ook 100watt. Dan kan dit ook op die stoel arm monteer word, of op die teleskoop. Is dit nie beter op die stoel nie?
Groete
Johan Smit
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
my lig kan op geweer en op skiet arm pas....ek verkies bo op die geweer.
Cheers
Cheers
-
smitjs
- Hero Member

- Posts: 672
- Joined: Sat Jun 02, 2012 8:24 am
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
Ek wonder wat die verskil is. Ek moet dit ondersoek.cassie_calvinia wrote: die flouer skyn van led, is nie dim nie, daai bulp skyn nog sterk in jou oe.
waar 'n gewone dimmer as jy op 200m na my toe loop, jy nie eers gaan sien nie.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
Net so Boera. Soek op volsterkte bo horison. As jy oe (meestal in die gloed) optel stel die dimmer af en beweeg terug na oe (want jou draaimomentum het jou verbygeneem) en id as jy kan. as die oe vir jou kyk hou op so flou moontlik die dim. As hy beweegof wegkyk, draai dimmer stadig op en identifiseer. Moenie oe brand op volsterkte as nie binne skietafstand nie. Hou die lig op dim en hou dop deur die teleskoop en probeer kyk op die jakkie se liggaamstaal of hy gemaklik inkom en of jy miskien op langer afstand moet probeer skiet. dit is maar soos ek probeer werk. Hiervoor werk die LF en dimmer goed.Boertjie wrote:Freddie
Mens kan sien jy jag nie van gister af nie, mens moet mos die gloed tot jou voordeel gebruik.
As jy op n jak lig, sal hy nie die bakkie kan sien nie.Dit is hoekom jy vinneg in die ronte lig en jou lig afsit.
As daardie lig die jak pla dan was hy al geroep...
Boertjie
So is ek maar geleer en uit ondervinding werk dit vir my.
Johan
As jou lig in jou teleskoop weerkaats moet jy veranderinge aanbring.
My Zimsent
Groetnis
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
Re: lig bo-oor vs lig onder jou geweer
Hey ouens gepraat van baie lig onder of bo-op die geweer gaan loer bietjie ons nuuste SRT7 - 960 Lumens - 303 m beam http://nitecoresa.co.za/home/srt7-flash ... its-range/
Dis die mooiste flits met die meeste klokkies en fluite (LOL - pruil Afrikaans) wat ek nog ooit gesien het - hy het rooi; groen en blou LED's ook in die flits ingebou!!
Kontak my gerus as julle enige vrae het sales@nitecoresa.co.za of 0828258442
Groete
Celesti

NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za