Oom Frikiie
Daai Nikon gaan n 100% verbetering wees, het ook een en hy LOOP MOOI. As jy die twee kan omruil met nie te veel rooi note verskil nie, doen so.
Mooi loop
Francois
Range Finder
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Range Finder
Sy aan sy toetse wat ek met die Nikon en die Leupolds gedoen het in die veld, het die Nikon die Leupolds behoorlik ore aangesit met afstandmeet. Die ander funksies wat die Leupold het, was darm nice, maar die prim?re doel is maar om die afstand te meet.
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Range Finder
Het vir my n Nikon Monarch gold 1200 gekry sal bietjie toets en laat weet
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Range Finder
Agentkoos, jy sal nie spyt wees nie.
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Range Finder
Ek gebruik 'n Nikon 440 vir boog en geweer jag.
As ek 'n bok nie gerangkan kry met die nikon nie dan beteken dit ek moet nog bietjie jag en weer bekruip.
Vir boog jag is hy perfek. Hy gee lesings wanneer Bushnell en and range finders sukkel. Veral op swart 3D teikens en tussen takke en lang gras.
Het nog nooit die range finder gebruik vir nag skiet nie.
As ek 'n bok nie gerangkan kry met die nikon nie dan beteken dit ek moet nog bietjie jag en weer bekruip.
Vir boog jag is hy perfek. Hy gee lesings wanneer Bushnell en and range finders sukkel. Veral op swart 3D teikens en tussen takke en lang gras.
Het nog nooit die range finder gebruik vir nag skiet nie.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: Range Finder
Nikon Monarch Gold 1200 werk baie goed , range a groterige bos gemaklik op 1110 meter. Ek is baie tevrede. Het nog nie n bok op n stuk plat aarde kon range nie, sal egter graag wil weet tot op watter afstand ek n kudu sal kan range
