Power Dot
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Power Dot
Yip, bly VER weg van daai af! Daai sight werk glad nie so goed soos mens dink nie! Eerstens kan hy nie so fyn stel soos mens verwag nie. Die verstelling is baie "rukkerig" en nie soos 'n behoorlike pendulum sight of Surelok nie. Die "dot" blur ook maar lekker en is moeilik om te skiet as jy in skerp lig skiet. Ek het so een gekoop en hom verniet weg gegee... Ten minste 5 ouens in Kld wat ek ken, het van hulle gekoop en ek dink ek het die langste met myne geskiet, 6 weke....
Daai sight het ook 'n miljoen skroefies, party op uiters moeilike plekke en jy moet gereeld AL daai skroefies nagaan, omdat hulle los vibreer as jy gereeld skiet! In die middel van 'n w&s, nadat ek gemsbokke vir meer as 600m bekruip het, kry ek uiteindelik 'n kans op 'n skoot, toe ek die boog optel, toe hang daai sight soos 'n pap pram... Toe ek by die kamp kom, het daar 'n skroefie losgegaan wat binne in 'n pypie sit...
Nee wat, hou verby!
Die konsep lyk baie nice, maar 'n gewone pin sight of pendulum sight is 'n BAIE beter roep!

Aim small, miss small
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Power Dot
Thanks maat. Dan hou ek verby. Sal maar geld spaar vir 'n Tommy Hogg
Goed, beter, 6millimeter!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Power Dot
Geno, Truglo maak 'n baie nice 5 pin en 7 pin sight vir jag! Ek het so een en is BAIE gelukkig en het al baie bokke laat val! Tommy Hogg is ook baie goed, maar lekker duur. Ek dink ek het R1700 vir my sight betaal en was nog nie 'n dag spyt nie!
Aim small, miss small
-
stan man
Re: Power Dot
ek stem met eugene saam oor daardie red dot.
ek het myne gekoop en dit was net 2 weke op my boog .ek het toe weer my 7pin axis sight terug gesit.
ek het myne gekoop en dit was net 2 weke op my boog .ek het toe weer my 7pin axis sight terug gesit.
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Power Dot
Maater, indien jy nie my gratis sight wat ek vir jou aangebied het wil he nie.... Dan koop jy net eenkeer en jy koop klaar en dit is die Tommie Hog 3 pin!!! Uit en uit die geld werd. Jy sal nooit weer i anner sight koop nie en gaan eenkeer klaar koop!
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Power Dot
Los daai rooi dot. Het zelf n single pin boss hogg, flippen lekker sights
ek soek nog wapens...
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Power Dot
Hide jag is die 1 pin sight bobaas. Daai dot is pot snot, daai kol raak weg,blur, bewe ergen is te groot as hy klein moet wees.
Ek skiet n HHA OL Series en is nie n dag spyt nie met n 0.019 pin. Ek voel die 0.010 pins raak weg as dit besig raak by die hide en in swakker lig.
Ek skiet n HHA OL Series en is nie n dag spyt nie met n 0.019 pin. Ek voel die 0.010 pins raak weg as dit besig raak by die hide en in swakker lig.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Power Dot
Ek hou weer van die 0.01 pins, die 0.019 is vir my bietjie te groot. Ek hou daarvan om FP's te gooi tussen 50 en 80m, dan is die kol net te groot, die 0.01 maak mooi op daai afstand. Maar ja, ek jag niks verder as 30m nie.
Geno, het jy toe 'n sight gekry?
Geno, het jy toe 'n sight gekry?
ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Power Dot
Goeie keuse! Jy gelukkig daarmee?Geno wrote:Ek het ja mater.
Tommy Hogg
Single pin.
0.019"
Aim small, miss small
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Power Dot
Very nice, baie geluk. Daai goed is bullet proof hoor¬! Ek het spothogg sight en spothogg duimsneller, nie 'n dag se probleme gehad al nie!
ek soek nog wapens...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Power Dot
Eugene wrote:Goeie keuse! Jy gelukkig daarmee?Geno wrote:Ek het ja mater.
Tommy Hogg
Single pin.
0.019"
Weet nognie mater.
Ek is nog besig met setup op die 82nd Airborne
Goed, beter, 6millimeter!