henried wrote: Editing video SW is Adobe se suite en colorgrade in da Vinci
Watter ene is dit? Kan jy dalk die naam onthou?

henried wrote: Editing video SW is Adobe se suite en colorgrade in da Vinci

Ai, nee ek kan nie!egenis wrote:henried wrote: Editing video SW is Adobe se suite en colorgrade in da Vinci
Watter ene is dit? Kan jy dalk die naam onthou?



Die diere gee pad na die skoot agv die bok wat geskiet is wat weg hardloop.vriell wrote:Regtig die video's baie geniet...mooi gejag ! ...ander ding net vir interessantheid , die ander diere wat ook daar was toe die pyl getref het kom hulle weer terug na dieselfde watergat of het jy nog nie so opgelet nie ? Vra maar want ek weet niks van boogjag of enige vorm van "hide" jag nie en is maar net nuuskierig oor hul optrede . Ruik hulle mens ook nie op daai afstand nie of is die hide so gebou dat die wind altyd "saamspeel" ? of gaan jag jy net as die windrigting reg is ? of is daar meer as een "hide" by 'n watergat ?
Dankie
