Game Cam Foto's Ja of Nee
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Game Cam Foto's Ja of Nee
Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek
dink ander mense geniet dit. Ek is laas vriendelik oor die vingers getik deur iemand (Nie 'n Moderator of iets nie, net 'n gewone lid) wat voel ek laai te baie op, maar die Forum glo stadiger en dit neem langer om die foto's te sien etc. Nou volgende week gaan haal ek weer die kamera op die plaas en daar behoort weer mooit Foto's te wees. My vraag is moet ek hulle laai of maar net self geniet. Ek dink daar is lede wat dit net soos ek geniet om dit te kyk maar as dit rerig vir mense pla sal ek eerder dit nie doen nie, hoe voel julle.

- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Neewat Flip, my Forum hol nog selle spoed, met of sonder jou fotos, as jy wil deel, laat waai....jy kan dalk net die fotos deurgaan en die meer uitsonderlikes/interessantes laai...
My 2c
Cheers
My 2c
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Ek geniet die foto's. ons manne in die stad sien dit min genoeg...
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
AS jy nie gaan laai nie vra ek mooi dat jy vir my stuur na my epos. Fotos van die natuur en diere is altyd welkom by my. Ek leef in n koue konkryt oerwoud en kan nie wag vir sulke fotos. Ek kry nie baie kans om uit te kom hier nie so ASB STUUR VIR MY!!!
armour1@live.co.za
Baie dankie.
Wardeer jou samewerking!!!!
armour1@live.co.za
Baie dankie.
Wardeer jou samewerking!!!!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Nee wat Flip laat waai!!
-
Ooploop
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Mon Jul 26, 2010 8:18 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Sit op ASB!
Dankie!
Dankie!
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Gooi mielies Flip
- Kallie404
- Sr. Member

- Posts: 424
- Joined: Sat Aug 27, 2011 8:55 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Flip, laat waai !! Ek het self n Game Cam en kan gewoonlik nie wag om te sien wat op is nie,gewoonlik iets interesants.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Asb! Flip laat waai met die cam fotos!!!!!!!!!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Laai asb!
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Baie dankie Almal, ek is bly julle geniet dit ook, ek gaan weer plaas toe op die 13de so dan tel kry ek hom en sal weer Foto laai, hoop hy het 'n paar mooi Fotos geneem. Was nou vir 2 maande by een van die grond damme. Kan nie wag nie. 
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
pine wrote:Flip,
Laai ALLES asseblief, ek ken jou dorp en het baie van my tyd in my jong dae daar spandeer. As ek vroeg volgende jaar in daai koerse kom sal ek jou kontak. Jy sal dalk stories hoor van jou eie plek wat jy nie geken het nie. Ek wag vir vir AL jou fotos.
Geseend Pine.
Jislike Oom Pine dit sal nice wees , baie dankie
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Sit op Flip, sit op. Soos met alle dinge het almal 'n vrye keuse op dit te "wil" kyk of nie. Die suurknol se dinges man, ons wil dit graag sien.
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Flip - duidelik word dit gewaardeer - laai die fotos - en baie dankie daarvoor
Hennie
.308 CZ 550 Lux
.308 CZ 550 Lux
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Sit op asb.
Groette
Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Neem die kamera outomaties? Jy se jy was 2 maande laas daar. Stoor hy al die foto's oor 2 mande? Ek weet niks van die ding nie, daarom die dom vrae.Flip nel wrote:Baie dankie Almal, ek is bly julle geniet dit ook, ek gaan weer plaas toe op die 13de so dan tel kry ek hom en sal weer Foto laai, hoop hy het 'n paar mooi Fotos geneem. Was nou vir 2 maande by een van die grond damme. Kan nie wag nie.
Groetnis
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Hy het 'n memory kaard in wat 99999 foto's kan neem, solank die batterye hou neem hy Foto's, ek het hom laas vir 2 maande opgesit en die battery was nog goed. Hy neem 'n Foto elke keer as die sensor beweging waarneemPieter Willem Vorster wrote:Neem die kamera outomaties? Jy se jy was 2 maande laas daar. Stoor hy al die foto's oor 2 mande? Ek weet niks van die ding nie, daarom die dom vrae.Flip nel wrote:Baie dankie Almal, ek is bly julle geniet dit ook, ek gaan weer plaas toe op die 13de so dan tel kry ek hom en sal weer Foto laai, hoop hy het 'n paar mooi Fotos geneem. Was nou vir 2 maande by een van die grond damme. Kan nie wag nie.
Groetnis
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Flip nel wrote:Hy het 'n memory kaard in wat 99999 foto's kan neem, solank die batterye hou neem hy Foto's, ek het hom laas vir 2 maande opgesit en die battery was nog goed. Hy neem 'n Foto elke keer as die sensor beweging waarneemPieter Willem Vorster wrote:Neem die kamera outomaties? Jy se jy was 2 maande laas daar. Stoor hy al die foto's oor 2 mande? Ek weet niks van die ding nie, daarom die dom vrae.Flip nel wrote:Baie dankie Almal, ek is bly julle geniet dit ook, ek gaan weer plaas toe op die 13de so dan tel kry ek hom en sal weer Foto laai, hoop hy het 'n paar mooi Fotos geneem. Was nou vir 2 maande by een van die grond damme. Kan nie wag nie.
Groetnis
Nog vrae Flip. Neem hy in alle ligtoestande, dag en nag? Oor watter afstande is hy effektief?
Wag vir die foto's!!
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
[
Hy het 'n memory kaard in wat 99999 foto's kan neem, solank die batterye hou neem hy Foto's, ek het hom laas vir 2 maande opgesit en die battery was nog goed. Hy neem 'n Foto elke keer as die sensor beweging waarneem[/quote]
Nog vrae Flip. Neem hy in alle ligtoestande, dag en nag? Oor watter afstande is hy effektief?
Wag vir die foto's!![/quote]
Hy neem dag en nag, ongelukkig is sy beweging sensor net tot so 5 m effektief, hy werk beter by iets soos 'n soutklip of so wat die wild moet nader kom, ek maak hom gewoonlik teen 'n boom of so vas. Oom sal sien ek het vorige slag klomp Foto's geplaas wat met hom geneem is http://jaracal.com/viewtopic.php?f=118&t=20351
Praat maar as Oom nog iets wil weet.

- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Flip nel wrote:Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek
dink ander mense geniet dit. Ek is laas vriendelik oor die vingers getik deur iemand (Nie 'n Moderator of iets nie, net 'n gewone lid) wat voel ek laai te baie op, maar die Forum glo stadiger en dit neem langer om die foto's te sien etc. Nou volgende week gaan haal ek weer die kamera op die plaas en daar behoort weer mooit Foto's te wees. My vraag is moet ek hulle laai of maar net self geniet. Ek dink daar is lede wat dit net soos ek geniet om dit te kyk maar as dit rerig vir mense pla sal ek eerder dit nie doen nie, hoe voel julle.
Laai gerus - daai lid kan dan maar plan maak om vinniger internet te kry of hy moet dan nie jou prentjies kyk nie...
So maklik soos dit.
Jou prentjies gaan beslis nie die forum stadiger maak nie...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
http://en.wikipedia.org/wiki/Remote_cameraPieter Willem Vorster wrote:Neem hy in alle ligtoestande, dag en nag? Oor watter afstande is hy effektief?
Wag vir die foto's!!
Goed, beter, 6millimeter!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Flip as iemand kla mail dit vir my laat ek kan verlang asseblief.Flip nel wrote:Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek
dink ander mense geniet dit. Ek is laas vriendelik oor die vingers getik deur iemand (Nie 'n Moderator of iets nie, net 'n gewone lid) wat voel ek laai te baie op, maar die Forum glo stadiger en dit neem langer om die foto's te sien etc. Nou volgende week gaan haal ek weer die kamera op die plaas en daar behoort weer mooit Foto's te wees. My vraag is moet ek hulle laai of maar net self geniet. Ek dink daar is lede wat dit net soos ek geniet om dit te kyk maar as dit rerig vir mense pla sal ek eerder dit nie doen nie, hoe voel julle.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Game Cam Foto's Ja of Nee
Wonder wie is die suurgatte wat gekla het?tau wrote:Flip as iemand kla mail dit vir my laat ek kan verlang asseblief.Flip nel wrote:Ek sit so elke nou en dan foto's van 'n Game Cam op die site, Ek geniet dit om ander manne sin te sien en laai dit oor ek