Game Cam Foto's Ja of Nee

User avatar
Flip Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2485
Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Post by Flip Nel »

Ek gaan nie name noem nie want ek wil nie weer iets begin nie, maar ek moet sê dis duidelik dat die meerderheid die Foto's wil sien en geniet. So die meerderheid het gewen, sal gou na die naweek van die 13de die foto's posit.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Post by ROBBIE1 »

Flip as iemand moet kla, sal Heinrich kla as dit die site te stadig of vol maak. Die res het mos in elk geval maar net n opinie, ons is maar almal eintlik net "kuiergaste" op n gratis forum wat hy vir ons beskikbaar stel. As jy wil 100% sekerheid he, kontak die stigter en kry sy blessings!!

Hoop ek het dit diplomaties genoeg gestel, wil nie op enige lid se tone trap nie.

Ek wag vir daai picks, dis n treat wat ek wel baie geniet!!
johnf
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Mon Dec 10, 2012 7:44 am

Re: Game Cam Foto's Ja of Nee

Post by johnf »

Dag se, Flip

Ek sit agter n rekenaar vir meer as agt uur n dag, ek hou baie van die foto's, dit herinner my van die wereld wat buite die vier mure is.

Dankie vir die photo's, stuur meer asseblief.

Groete

John
Post Reply