Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
(Jammer manne maar aangesien ek nie in Afrikaans kan spel nie gaan ek my vraag in engels tik)
I have a Musgrave mod 80 243 and would like to know from the clever people , what is the Mod 80 actions accuracy potential?
Would it be possible to true the action and build a long range (upto 600m) rifle on this action? Or do they not posses that type of accuracy potential?
Flash, Die model 80 het in my opinnie die selle akkuraathyds potensiaal as enige Rem700 Howa 1500 Sako L579 ens As jy hom laat blueprint en bed en n goeie sneller opsit gan jy n bul van n aksie he waar jy n goeie loop kan opdraai.
As my dinge mooi loop en als werk reg uit sal ek die aksie laat true en a nuwe sneller opsit, vir 'n tyd so skiet dan vir my a nuwe kolf en loop in 6mm ackly kry:)
Ek het n "Sentraalwes" Mod 80 wat n Boyd's kolf met bedding gekry het. Die res is alles nog stock standard en ek kry clover akuraatheid op 100 en 200m. Hy lui n 10x10" gong gereeld op 600m as die wind nie pla nie
Ek skiet Nosler 80gr BT, die 1:10 twist hou Baie van hulle
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
ek is van Namibia , dit lyk niemand in Suid Afrika weet waar om Musgrave parte te kry, ek soek na extractor cir RSA 308Match rifle , kan iemand my dalk help