More
Ek kry nerens meer van die blikkies nie
Weet iemand dalk wat die probleem is?
Smirre
Waterblomme
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Waterblomme
Noudat jy dit noem....ek het dit lanklaas diekant van die draad ook op die rak gesien. Die Boland manne beter kom verduidelik waar al die waterblommetjies heen is... 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Waterblomme
dit is so droog hier in die vrystaat die waterblommetjies lyk soos roosblaar confetti..ek sien ook nerens meer nie,gelukkig was ek nog nooit so honger dat ek dit bo steak verkies nie.
- toy
- Jr. Member

- Posts: 82
- Joined: Sat Apr 14, 2012 4:19 pm
Re: Waterblomme
Dis nou waterblommetjie tyd hier by ons geweste en daars ook net een resep vir hom . Vet skaap vleis sout en peper met bietjie suurlemoen en dan loop hy oop . Sonder vet skaap vleis werk hy nie . Julle manne moet maar vir ons kom kuier hier in die kaap dat ons kan pot maak . groete