SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
black-sam!!!! Ek is seker hy sal sy kop in sy ppol kan afbreek as jy hom bietjie forseer en dan is dit nie meer vinger uit die g trek nie maar rerig kop uittrek!!!
Groete Oom Riempies
Groete Oom Riempies
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
-
Danie Lombard .243
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Goeie mooore JB en ander.
Ek wil aansluit by 243 songdong en ksv. Dit was voorwaar 'n lekker skiet gewees. Goed georganiseer, die dames van die Clocolaan tak het gesorg vir 'n puik ete en alles het glad verloop. Met die 1ste vlakte baan aflos het 'n paar manne op ander teikens geskiet, dit het dus bietjie tyd geneem om die scores uit te sort.
Wenner vir die dag was die SAJWV Marico Bosveld tak van Rustenburg. Baie geluk aan die bos manne. Hul het mooi gegooi. Die SAJWV induv. skiet vind dv 18 Sept plaas by hul tak en skietbaan te Rustenburg. Iets waarna ek baie uitsien. Span skiet kan soms neuk met die punte, maar dit is oor lekker om saam met maters in 'n span te kan skiet.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Piet
Daardie is nou foto's vir diegene wat nog twyfel of skiet 'n volwaardige sport is!
Ek sal dit miskien regkry om daardie posisie met vreeslik baie moeite, 'n paar geskeurde kruisligamente en verskuifde werwels in te neem. Daarna kan ek 'n asemnood indink a.g.v. my pens wat die longe plat druk en die gevaar wat ek gaan loop om my mantelvliesbreuk verder te skeur. Voorwaar nie iets wat met 'n loperige maag aangepak moet word nie, ek sal 'n paar ekstra onderbroeke in my skietsak moet saamdra vir die briekstrepe wat mag ontstaan. Wat my egter die meeste laat sidder is die pynvolle ontknoping uit daardie posisie, hulle sal my daar moet wegry, want ek sal nie kan loop nie!
Op ernstiger noot wil ek vra, werk jy aan jou fiksheid en soepelheid met die oog op skietkompitisies of is jy so gelukkig dat dit ingebore gene is?
Groete
Louis
Ns. Verdra asseblief maar vir Oom Riempies, ons weet almal van sy ander probleem.

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Oom Riempies, die Natal manne nl: Rob Fortmann ens noem my die "Armadilo". Hulle s? ek is die enigste ou wat hulle ken wat my kop in my h@l kan druk.
So as ek n naam vir die posisie kan kies, is dit die "Armadilo sit skietstyl"
Louis, ek probeer maar baie loop om fiks te bly, maar dit gaan maar swaar. Ek is van nature maar bietjie soepel, en kan nou nog my toonnaels byt as ek wil. Ek oefen redelik baie met die luggeweer in die posisie, en dit hou my soepel.
Ek het karate gedoen toe ek bietjie jonger was, en dit help ook seker so bietjie
So PASOP oom Riempies!
Ek skiet gonge baie maklik tot op 350m uit die posisie.

Last edited by Piet Breedt on Thu Aug 26, 2010 11:22 am, edited 1 time in total.
- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Lyk my Pietie ek sal maar hier van die Hell af moet transvaal toe gaan vir daai een solank jy net vir die Oom daar anderkant die vaal so bietjie volwasse ontspanning en vermaak kan reel dan sal ek jou defnitief kom challenge jong na die ou vrou se sterwe is dit maar eensaam op my ouderdom net om my gees hier op my oudag op te helder, Ou Piet ek sal dit waardeur as jy my kan help en haak die ander armadillos ook by.
Baie dankie ek stel dit hoog op prys
Oom Riempies
Baie dankie ek stel dit hoog op prys
Oom Riempies
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Oom Piet, daardie posiesie sien ek gereeld onder SJB se top manne... Martel en veral Jaco gooi ook so. Nou sien ek waar hulle dit geleer het!
As Oom tydjie het, PM my asb met daardie annbevelings... Ek't met Pa Ponkie gepraat en hy wil sommer die Lynx wat ek tans het by my oorkoop vir 'n nuwe 243 wat hy gekoop het, so dan met so paar hammels oppad slagpale toe en die res wat ek kry op die Lynx sal ek vir my ook 'n Burris kan aanskaf en my gate op die springbok teiken kan sien op 300m!

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Ponkie, kyk jou PM
Ja ek het hulle ook die styl gewys.
Louis Butler van BFN skiet ook baie suksesvol so in die styl.

Last edited by Piet Breedt on Thu Aug 26, 2010 1:41 pm, edited 1 time in total.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Oom Riempies, lyk my al wat by oom nog kan styf word, is as oom, oom se rieme styf loop!RIEMPIES wrote: Lyk my Pietie ek sal maar hier van die Hell af moet transvaal toe gaan vir daai een solank jy net vir die Oom daar anderkant die vaal so bietjie volwasse ontspanning en vermaak kan reel dan sal ek jou defnitief kom challenge jong na die ou vrou se sterwe is dit maar eensaam op my ouderdom net om my gees hier op my oudag op te helder, Ou Piet ek sal dit waardeur as jy my kan help en haak die ander armadillos ook by.
Baie dankie ek stel dit hoog op prys
Oom Riempies
- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Pietie pasop as ek daai blou pilletjie gehalal het sommer die hele doos op een slag nie pillletjie vir pilletjie nie dan sal jy n ding sien anderkant die vaal.
Stywe dag daar vir julle
Oom Riempies
Stywe dag daar vir julle
Oom Riempies
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Oom Riempies, ek sal oom graag wil ontmoet. Dit klink my oom kan goed fiets ry.
Daai blou pilletjies van oom klink vir my meer na bloufieterjoel, om oom kalm te hou so na die tannie se heengaan.
Hulle het dit vir ons in die Army gegee, maar dit het nie eintlik ge help nie.
Daai blou pilletjies van oom klink vir my meer na bloufieterjoel, om oom kalm te hou so na die tannie se heengaan.
Hulle het dit vir ons in die Army gegee, maar dit het nie eintlik ge help nie.
- RIEMPIES
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Fri Dec 18, 2009 11:23 am
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Piet dit sal gaaf wees om julle klomp armadillos te ontmoet maar julle sal maar vir my moet kom kuier dan bring julle jul fietse dan doen ons die tour de hell dit is nogal redelik kwaai op die lyf in my jonger dae het ek hom gedoen met n raleigh dikwiel backpadel.My se huisdokter het my daai pilletjies voorgeskryf vir as ek bietjie stad toe gaan dis nou daar in die diep Kaap in, ag die heimwee tog!!!!!!!!!!
Lekke dag
Oom Riempies
Lekke dag
Oom Riempies
SILENCE I KILL YOU!!!!!!
-
tafjak
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Piet
.. ek ook, maar my gonge is so 60duim raduis.Ek skiet gonge baie maklik tot op 350m uit die posisie.
- Boertjie
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:19 pm
Re: SAJWV Intertak Spanskiet te Clockolaan
Nee Taffie, ek dink jy praat die waarheid so n bietjie snaaks.