Spur uie

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Spur uie

Post by Frikkiedbr »

Sny uie in dun ringe, laat lê in n bak met Sprite vir 3 ure.
Meng koekmeel met bietjie sout en braaivleis speserye.
Skud die uie af en diepbraai in olie.

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/corkscrew_restaurant_onion_rings_zps1d0dcc03.jpg
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Spur uie

Post by mariusr »

Wou altyd geweet het hoe hulle dit maak? Dankie Frikkie!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Spur uie

Post by Frikkiedbr »

Is die nou 'n regte antwoord of 'n sarkastiese een Maruis :o
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Spur uie

Post by mariusr »

Nee regte antw. Dis vir my die lekkerste van spur daai uie ringe maar kon dit nooit so kry by die huis!!!Nou sal ek weer probeer danksy jou!!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Spur uie

Post by Frikkiedbr »

Nee dis reg, ek was mos so oor die vingers geslaan oor die resepte pos en grap goed so, ek vra maar net :o
Ek hou ook van dit en gedink baie sal die resep wil hê :)
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Spur uie

Post by vriell »

mariusr wrote:Nee regte antw. Dis vir my die lekkerste van spur daai uie ringe maar kon dit nooit so kry by die huis!!!Nou sal ek weer probeer danksy jou!!
Dieselfde hier .
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Roger
Hero Member
Hero Member
Posts: 1235
Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am

Re: Spur uie

Post by Roger »

Nice, gaan dit probeer!

Dankie!
Too many to mention ;-)
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3126
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Spur uie

Post by LUAN »

Frikkie jou doring! Eks mal oor Spur se ringe nou kan ek my eie maak!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Spur uie

Post by Frikkiedbr »

GROOT plesier, lekker eet
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: Spur uie

Post by Rasmus »

Lekker man! Wonder net deur hoe baie sprite gaan Spur......
slagdop
Full Member
Full Member
Posts: 173
Joined: Sun Jun 24, 2012 12:35 pm

Re: Spur uie

Post by slagdop »

Laat die resepte en grappies maar kom. Ek geniet en waardeer dit.
User avatar
egenis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 260
Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am

Re: Spur uie

Post by egenis »

slagdop wrote:Laat die resepte en grappies maar kom. Ek geniet en waardeer dit.

+10

Like ook Frikkie se grappies... nie so veel die resepte nie want ek sit altyd en kwyl as ek dit lees... ::)
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Spur uie

Post by douw »

Sal ook die uie ringe probeer. Ek hou egter glad nie daarvan nie, want daar is uie in, maar my vrou hou baie daarvan.

Frikkie, laat loop maar met die grappies. Ek hou baie daarvan, as iemand nie daarvan hou nie, kan hulle maar die "post" 'n "skip" gee!

Groete
Douw
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Spur uie

Post by vriell »

douw wrote:Sal ook die uie ringe probeer. Ek hou egter glad nie daarvan nie, want daar is uie in, maar my vrou hou baie daarvan.

Frikkie, laat loop maar met die grappies. Ek hou baie daarvan, as iemand nie daarvan hou nie, kan hulle maar die "post" 'n "skip" gee!

Groete
Douw
Humor was nog nooit sleg nie. Gooi !
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Spur uie

Post by Frikkiedbr »

vriell wrote:
douw wrote:Sal ook die uie ringe probeer. Ek hou egter glad nie daarvan nie, want daar is uie in, maar my vrou hou baie daarvan.

Frikkie, laat loop maar met die grappies. Ek hou baie daarvan, as iemand nie daarvan hou nie, kan hulle maar die "post" 'n "skip" gee!

Groete
Douw
Humor was nog nooit sleg nie. Gooi !
Dankie manne, groot plesier.
Mooi Vrydag vir almal
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/images1_zpsd79f2e7e.jpg
Post Reply