Meet van recoil....
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Meet van recoil....
OK, dit verklaar dit ! Ek self het al 'n paar los kiestande gehad van onbekende healgeweer skiet. Het fisant reg by my voete geflush en die skoot afgetrek die oomblik wat my wang die kolf tref. Groot fout gewees, dit was die einde van my dag se skiet en ek is met 'n bloedbêk beloon ! Maar so leer ons, nê ?
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Meet van recoil....
Daai geweer se naam is Bliks!m want na elke skoot sê jy eina Bliks!m!
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: Meet van recoil....
Gebruik 'n treksaal wat redelik sensitief is met 'n tou wat tussen die trigger guard en die skaal vasgemaak word .Stel die skaal so op dat daar nie "slack" in die tou is nie( trek hom sommer so na bv. 10 of wat ookal op die skaal wys dat slack nie teenwoordig is nie .Die skaal moet ook natuurlik vasgemaak word sodat dit nie kan beweeg nie op so manier dat die aanwyser met die recoil kan beweeg en so kan vasstel waarop die skaal maksimum gaan staan met die recoil.Om presies te kyk waar die wyser maksimum gaan staan gebruik jou dvd/video kamera en teken dit aan.So kan jy dan die verskil in % vasstel tussen die verskillende kalibers/met of sonder knaldemper of wat ook al gebruik word.Mens sal nou nie kan weet watse joules ens. krag gebruik word nie maar dit maak mos nie regtig saak as mens net die % verskil kan vasstel. Om gebruik te maak van formules kan dit ook vassgestel word as dit nodig ge-ag word om die inligting te wil weet. Dit werk n 100 %.....Dit klink na baie moeite maar is beslis die maklikste vir my gewees en nie regtig so baie moeite nie.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
