So flippen waar!!Hennie Dreyer wrote:Daai aap laat my sooo dink aan sommige, of almal van hulle, kabinetslede van vandag! V.k als op, maar weet nie hoe om reg te maak nieFCLoretz wrote:Niks met jag te doen nie, maar die ape is wel...... ape.
http://www.youtube.com/watch?v=ZedQYcGOYkw
Youtube Videos
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Youtube Videos
Veiligheid eerste manne!
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Last edited by FCLoretz on Wed Nov 13, 2013 11:10 am, edited 1 time in total.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Shame daai hou het hom in 'n ander bloed groep in geskrik
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Hoe vinnig kan 'n luiperd hardloop??
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Youtube Videos
Frikkie, hoekom sit jy nie sommer al jou videos hier op nie? Dan is dit tog makliker om alles na te kyk, eerder as om nou n nuwe hofie vir elke video te maak.
Veiligheid eerste manne!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Youtube Videos
Ek stem Pierre. Dit was juis dieidee m et die thread.BRNO (Pierre) wrote:Frikkie, hoekom sit jy nie sommer al jou videos hier op nie? Dan is dit tog makliker om alles na te kyk, eerder as om nou n nuwe hofie vir elke video te maak.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Sal so maak en ja dis 'n goeie idea.BRNO (Pierre) wrote:Frikkie, hoekom sit jy nie sommer al jou videos hier op nie? Dan is dit tog makliker om alles na te kyk, eerder as om nou n nuwe hofie vir elke video te maak.
Mens is partykeer so besig en dan dink mens nie. Sal in die vervolg dit doen.
Dankie Pierre en FCloretz
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Hunter Kills .. . .
-
Freek
- Hero Member

- Posts: 1941
- Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am
Re: Youtube Videos
Hy kan doen met 'n paar kop klappe en plat hande... hy kan sy sterre dank my vrou was nie sy ma nie.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Ja nee kyk ek sê ook, sy gat sal aan die brand gewees het.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Op die regtig tyd;
- Geno
- Administrator

- Posts: 13649
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Youtube Videos
Ek kan hierdie nogal sien gebeur met 'n paar forum manne...
Welkom by die Schoemans...
http://youtu.be/RXuV3EH1KMw
Welkom by die Schoemans...
http://youtu.be/RXuV3EH1KMw
Goed, beter, 6millimeter!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2347
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Youtube Videos
Ek val amper van my kantoorstoel af.....Geno wrote:Ek kan hierdie nogal sien gebeur met 'n paar forum manne...![]()
Welkom by die Schoemans...
http://youtu.be/RXuV3EH1KMw
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Youtube Videos
Geno wrote:Ek kan hierdie nogal sien gebeur met 'n paar forum manne...![]()
Welkom by die Schoemans...
http://youtu.be/RXuV3EH1KMw
Whooooohooooo
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Youtube Videos
Frikkiedbr wrote:savage wrote:http://www.youtube.com/watch?v=WUO-lPubXeI
Ek wonder in hoeveel blokke is die video gemaak en dan hoeveel keer hulle bande moes ruil vir die grappie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Youtube Videos
Net vir daai manne met die sterk maag
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- Naas1
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed Oct 09, 2013 4:14 pm
Re: Youtube Videos
Kyk tot op die einde.
http://www.youtube.com/watch?v=YvAB3-O9Ahs
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=YvAB3-O9Ahs[/youtube]
http://www.youtube.com/watch?v=YvAB3-O9Ahs
[youtube]http://www.youtube.com/watch?v=YvAB3-O9Ahs[/youtube]
30-06 Brno, 308 Travelo, .22 Obrendorf Mauser, 12Br Browning, .177 CTR