Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1886
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Ek het die versoek van Dirk v/d Heever gekry:
"Ek het vanoggend met Elmarie Zikmann (Rheinmetall-Denelmunition Of Somchem) gepraat i.v.m die moontlikheid vir ‘n “S395” of iets soorts gelyk aan H1000 (Hodgdon) vir ons groter kalibers in die mark, en veral die nuwe Remington Ultra Magnum en die populere .338 Lapua Magnum ens.
Sy het gese dat as daar belangstelling is, die mense dit aan haar moet noem en ook voorstelle maak vir wat die mark wil he.
Ek sluit haar epos in, sodat julle aan haar ‘n epos kan stuur.
elmarie.zikmann@rheinmetall-denelmunition.com
Reageer a.s.b positief en stuur ook die epos aan so veel as moontlik vriende in die wapenbedryf. Daar is ‘n geweldige behoefte vir ‘n stadiger kruit.
I spoke to Elmarie Zikmann (Rheinmetall-Denelmunition Or Somchem) this morning in regards to the possibility for a ''S395" or something similar to H1000 (Hodgdon) for the bigger calibres in the marketplace, especially the new generation Remington Ultra Magnum and the popular .338 Laupa Magnum, ect.
She replied that if there is interest we should contact her and let her know what we feel the market requires.
I include her email. please contact her.

Please react positive and forward this email to as many people as possible in the weapons industry. There is a definite need for a slower burning rifle reloading powder.
Thanks
Dirk Van Den Hever
C&C Shooting Supplies
South Africa

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Stadiger kruit as 285 vir groter kalibers
Mail gestuur
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)

- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Stadiger kruit as 285 vir groter kalibers
Somchem is moes deel van Rheinmetall, Duitse konglomeraat van krygstuig firmas.
Hulle vervaardig Dynamit Nobel dryfmiddels (RWS) Bofors (Norma) ens.
Versoek ook dat Somchem van hulle stalmaats se dryfmiddels vir ons beskikbaar stel.

Last edited by swc-tr on Wed Dec 04, 2013 6:44 am, edited 1 time in total.
- Craig44
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Wed Jul 18, 2012 10:01 pm
Re: Stadiger kruit as 285 vir groter kalibers
Mail sent.
Thanks Guys
Thanks Guys
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Stadiger kruit as 285 vir groter kalibers
Mail gestuur
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Stadiger kruit as 285 vir groter kalibers
E-pos gestuur, maar daar kort nog baie manne wat moet stuur as ons ooit resultate wil kry.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: Stadiger kruit as 285 vir groter kalibers
Ek het `n antwoord terug ontvang van Elmari Zirkman , hulle is besig om aandag aan die saak te gee, sy sal terugvoer aan die lede gee rakende enige nuwe verwikkelings. Teminste is daar reaksie op die onderwerp.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
- WSM
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Wed Jan 15, 2014 6:26 am
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Goeiemore Almal
Ek is redelik nuut hier op die forum, maar dink dat ek ook n stukkie goeie nuus het.
Die persoon wat na by gereageer het op die vraag is Manie Johannes vanaf Somchem, sy adres:
Emanuel.Johannes@Rheinmetall-Denelmunition.com
Sy antwoord op S395 was as volg: "Ons Dryfmiddel ontwikkeling span is besig om te kyk na die ontwikkeling vir so n dryfmiddel – wanneer dit gaan realiseeer weet ek nie – dit is al klaar goeie nuus"
Wat wel verblydend vir my is, is die nuwe Lot 72 S365 dryfmiddel na die Lot71 Fiasko.. Alhoewel dit nog nie op hul grafiek op die webtuiste aangedui is nie het hy bevestig dat die spoed op Lot 72 met 2,3% verlaag het (teenoor Lot 71), en die druk het met 9,2% afgeneem.
Ek dink dit is voorwaar baie goeie nuus, veral vir ons wat graag Winchester Short Magnums skiet.
Groete:
Ockert

RSA .270 WSM
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
RSA .300 WSM
Howa 6.5x55
Ruger Alaskan .416 Ruger
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Welkom Ockert!Ockert wrote: Wat wel verblydend vir my is, is die nuwe Lot 72 S365 dryfmiddel na die Lot71 Fiasko.. Alhoewel dit nog nie op hul grafiek op die webtuiste aangedui is nie het hy bevestig dat die spoed op Lot 72 met 2,3% verlaag het (teenoor Lot 71), en die druk het met 9,2% afgeneem.
Nee ek dink dit is op die webtuiste. Net nie in chronologiese volgorde nie.
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Ockert wrote:Goeiemore Almal
Wat wel verblydend vir my is, is die nuwe Lot 72 S365 dryfmiddel na die Lot71 Fiasko.. Alhoewel dit nog nie op hul grafiek op die webtuiste aangedui is nie het hy bevestig dat die spoed op Lot 72 met 2,3% verlaag het (teenoor Lot 71), en die druk het met 9,2% afgeneem.
Ockert
Hul grafiek volgorde is bietjie verkeerd op S365 en S335. Nuwe lot nr is aan die begin en nie einde
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
As julle by Huntex uitkom maak gerus 'n draai by Somchem (Rheinmetall Denel) se stalletjie - Saal 5 Nr 518 en herinner hulle dat ons 'n kruit stadiger as S385 soek. in die klas van IMR7828 / H1000 ens.
Moontlik help dat as hulle sien ons bestaan nie net op e-pos nie.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
African,
Baie goeie idee, dankie vir die herinering hiervan sal verseker gesels met die manne daar...

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Puik idee !AFRICAN LEADWOOD wrote:As julle by Huntex uitkom maak gerus 'n draai by Somchem (Rheinmetall Denel) se stalletjie - Saal 5 Nr 518 en herinner hulle dat ons 'n kruit stadiger as S385 soek. in die klas van IMR7828 / H1000 ens.
Moontlik help dat as hulle sien ons bestaan nie net op e-pos nie.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Sê ook sommer hulle moet RWS en Norma dryfmiddels (wat deur Rheinmetal besit word) vir ons beskikbaar stel!!!
Somchem se dryfmiddels word dan uitgevoer.

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Ek dink MRP2 van Norma sal baie mooi werk in die groter doppe!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Ek glo met hulle rekord gaan die s395 optree soos s365 veronderstel is om te werk....
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Het iemand dalk iets by Huntex wyser geword raakende 'n stadiger dryfmiddel as S385?
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Hulle werk aan 'n dryfmiddel X maar ontken die bestaan van S395 geheel en al, as hulle dit SX gaan noem sal ek volle krediet daarvoor aanvaar
Hulle reken S395 is iets wat herlaaiers uitgedink het en daarmee gehardloop het. ons gesanik het verseker nie op dowe ore geval nie en hulle was heel oortuigend toe hulle se daar is defnitief hoop vir ons in die naby toekoms vir 'n stadiger middel as S385 maar wat nie so wilcat soos B12.7 is nie.
Het toe bietjie oor B12.7 ook gechat maar gaan eerder nie hier se wat hulle my vertel het nie, jy ken daai rippel effek, ek wil nie he dit moet by my begin nie, dis nie 'n mooi gesig nie

Oor alternatiewe drymiddels invoer het hulle net gelag en gese dit sal nooit gebeur nie, want dis in direkte kompitiese met hulle eie produkte. Hulle reken ons is meer as welkom om ons eie dryfmiddel in te voer as ons so voel
Ek verneem Willem hulle is besig om alles wat hulle het agter die idee te stoot, maar SAPS is 'n nagmerie
My algemene ervaring by hulle was positief en ek glo hulle dra ons behoeftes na aan hulle hart. Kom ons hou duim vas dat tyd aan ons kant is
Het toe bietjie oor B12.7 ook gechat maar gaan eerder nie hier se wat hulle my vertel het nie, jy ken daai rippel effek, ek wil nie he dit moet by my begin nie, dis nie 'n mooi gesig nie
Oor alternatiewe drymiddels invoer het hulle net gelag en gese dit sal nooit gebeur nie, want dis in direkte kompitiese met hulle eie produkte. Hulle reken ons is meer as welkom om ons eie dryfmiddel in te voer as ons so voel
My algemene ervaring by hulle was positief en ek glo hulle dra ons behoeftes na aan hulle hart. Kom ons hou duim vas dat tyd aan ons kant is
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Ek het ook al daai table by 'n herlaai vriend gesien, en hy sweer ook S395 bestaan, maar Somchem se mense het weer gese dis 'n miete. Wonder nou of destydse "S395" nie in die hedendaagse B12.7 verander het nie. Hoe lank terug het B12.7 op die mark gekomLudwig wrote:Die S395 dryfmiddel is tans slegs vir militêre aanwending in hoofsaaklik die .50 Browning (12,7mm) en is nog nie kommersieël beskikbaar nie.
PS ek het met Almarie self ook gepraat, sy was daar toe ek aanklop by hulle, sy het my oortuig dat hulle defnitief werk aan 'n alternatiewe dryfmiddel en hy val wel tussen S385 en B12.7
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
'n Pel van my het in omtrent 2006 reeds B12.7 gebruik in sy 300 RUM. Daar was ook op die ou Somchem website in die "Q&A" afdeling 'n verwysing daarna vir die herlaai van die 338 Lapua wat ook seker rondom 2005 moes gewees het as ek reg onthou.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Dit sal interesant wees om die laai data van die B12.7 in die 300 RUM van jou vriend te sien. Dink jy dat jy dit moontlik kan kry?
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Nico Economakis van Frontier se .300RUM wou nie genoeg B12.7 vat nie. Maar moet noem hy skiet monometaal koeëls wat baie lank is.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Watse gewig koeels skiet hy?
Ek glo jy sal 200gr en swaarder moet skiet waar die 230gr seker beter sal wees.
Dit sal interesant wees om te sien wat maak 'n 300RUM met 'n dop vol B12.7 agter 'n 230gr koeel uit 'n 30" loop
Ek glo jy sal 200gr en swaarder moet skiet waar die 230gr seker beter sal wees.
Dit sal interesant wees om te sien wat maak 'n 300RUM met 'n dop vol B12.7 agter 'n 230gr koeel uit 'n 30" loop
- Fritz
- Hero Member

- Posts: 1376
- Joined: Mon Mar 25, 2013 11:26 pm
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Ek dink hy het 200gr Spartans geskiet. Stem saam, swaarder sal dalk mooi werk.
- AFRICAN LEADWOOD
- Sr. Member

- Posts: 297
- Joined: Mon Jan 20, 2014 9:04 am
Re: Stadiger kruit as 385 vir groter kalibers
Arnold
Jammer ek het 'n ruk laas hier rondgekyk met ander goed wat my besighou.
My pel is nou in die VSA (op kontrak) sal probeer hoor by hom maar ek weet hyhet later wegbeweeg van B12.7 na S385, wat baie goed gewerk het.
Ek laat weet julle as ek iets kan kry oor die B12.7.