Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Greyhound racer.
dankie baie vir die inligting en stats! Dis ongelooflik om dit so op swart en wit te sien! Ken vir nitro goed en het op skool die voorreg gehad om sy pa in lewende lywe te sien jag,sy naam was Spike,om net aan hom te dink kry ek hoendervleis en my nekhare reis soos die van n maanhaar! Hy was n besonderse hond en ekt nog nie sy gelyke op performance sedertyd gesien nie. Die baan het n oplewing,dis ongelooflik om te sien hoe daai honde Rockoff!!! Jou post lees soos n aksie belaaide blockbuster movie,al wat beter is,is om dit te beleef soos jy al velemale al seker het. Dankie vir die moeite om dit so uiteen te sit en te deel. Kamakasi groete,louis.

GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Kamakasi
Na al die info is ek nog trotser op my boerhonde, na die ander aand se 11 jakkalse waarvan n klompie n lekker stretch gemaak het, dan is hulle recovery rate besonders. Twee dae later toe is hulle lus vir nog 11????????.
groete greyhound.
PS. Dink jy die baanhonde kan dit doen? nee wat want daar was een saam en hy het net die eerst 3 of 4 gesien daarna toe verstik hy in die stof.

dan
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Dagse Grey hound
Het jy daardie 11 jakkalse in geroep of het jy gery en gesoek na hulle.Was dit in gras velde of oop lande gee biekie invo.Wat was die omstandighede hoe was die maan laat weet bietjie

- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hallo Dan
Jo mond gaan ng oophang as jy hoor wat die man al reggekry het
Ons wag in spanning om te hoor van GREYHOUND
Dan, vra bikki vir GH van sy Mutsu, klink my dis n krippel windie, hy vang net sou nou en dan ietsie, lag lag lag, grap net Greyhound
Lekker dag verder
Groete

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Greyhound Racer.
Sal jou se daar is vani baanhonde wat baie sal vang ini nag,hetsy hul topfiks is,goed gekondisioneer is en baie goed gegovon word. Net sekere tereine gejag word en net sekere afstande. Hul atonomie,spiersamestelling en melksuur produksie is heelwat anders as ander honde. Die bietjie ondervinding wat ek het,het vir my gewys dat byna geen ras op so wye spektrum presteer in die jagveld soos n sabw nie,van temprament,agresiwiteit,skerphied,stamina,algeme spoed tot herstel. Baie geluk met die 11! Jy ewenaar nou n baie groot legende,hy sal jul seer sekerlik vertel as die tyd ryp is.

DAN,FOXIE EN KAMAKASI.
Dan dit was alles op mielie lande wat of gewerk was of wat beeste op gehad het, daar was geen maan gewees nie. Die eerste 4 het ons in 20 min gevang, met my ou staatmaker javelina begin en soos hulle geval het,het noodkreed sy maatjie vinnag nader laat staan, en ou Mutsu weet moes nou al dat daar n ander een is wat loer wat aangaan, dan moet die bakkie net so n bietjie revs optel en jy kan maar die volgende een opskryf. So het Mutsu 9 van die 11 gevat, die ander 2 was maar net as hy die jakkals eerste draai en n ander hond kry ook n kans. Op n stadium het hy seker 20 gevang wat daar nie n ander hond n kans gekry het. Ek het later ook so n jakkals roep gebruik maar net toe ek seker was ons is in hul kern gebied.
KAMAKASI ja hul kan seker as hul topfiks is,gegovern word,net seker tereine en sekere afstande, maar op so n aand weet ek nie of ek al daai vereistes mooi in plek kan laat val nie, want elke jakkals is anders, party hardloop 500m n ander een kom dalk net 200m van die bakkie af in en hulle vat dalk 700 m om hom te vang of wat ook al die geval is en ongelukkig kan mens nie altyd die baan so kies soos ons wil, drade kontoer walle ens. Nee wat Kamakasi, been there, had them, tried them and dont wont them, maar kom ons kyk dalk surprise daar dalk een ons eendag?????
Kamakasi im confused now, you answered greyhound racer saying he has matched a legend, i never knew he has caught 11 on one nite, im sure you are confused with myself (greyhound) aka louis and greyhound racer, of is ek verkeerd????
Greyhound

Jys 100% reg,jammer man ek praat van n blackberry af en letters is maar klein! Ons gaan hardloop uitdunne vani darby in welkom die naweek! Die mense het ons met ope arms ontvang en ons sien baie uit!
Jys 100% reg,jammer man ek praat van n blackberry af en letters is maar klein! Ons gaan hardloop uitdunne vani darby in welkom die naweek! Die mense het ons met ope arms ontvang en ons sien baie uit!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
kamakasi jy moet fokus!!!
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Foxie
Ek weet,sal bietjie wakker word!
Ek weet,sal bietjie wakker word!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
kamakasi grap net ou maat
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
ons S.A.B.W was gister deel van n fantastiese dag gehou vir uitdunne vir die darby einde vani maand,die wen tyd vir ons was net oor die 36 sek oor 500m. Die baanhonde doen dit in 30.iets. Mens moet net in ag neem 1sek is sowat 16m! Dan is die boerhonde nou eers lekker opgewarm. Dit was baie lekker en baie dankie aan die renhond mense wat ons so gasvry behandel het! Baan hardloop oefen sprints perfek en help vir krag oefen ini veld vir jag! Nogmals dankie,kamakasi het dit baie geniet!
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Greyhound!
Stephan jou laat weet wie het gewen? Shylla heeltyd voor gehol toe kom fly en wen! Een vani brindelhonde,kamakasi of chuck besluit toe sommer opi einde om oor die rail te spring,kortpad te vat eni ding te vang! Ekt het die dvd bestel om te sien wie dit was!!!

Pine het my gebel om die gawe nuus te vertel, ek is bly as die ou girl haar kant bring, sommer skou gewen en nou die race, wonder wat mutsu sal maak op so n race, ander aand 9 uit 11, en gisteraand weer 3 uit drie en dit tussen Henk se baanhond kruissings?? weet net nie of hy daai vel sal jag nie.
Greyhound
Pine het my gebel om die gawe nuus te vertel, ek is bly as die ou girl haar kant bring, sommer skou gewen en nou die race, wonder wat mutsu sal maak op so n race, ander aand 9 uit 11, en gisteraand weer 3 uit drie en dit tussen Henk se baanhond kruissings?? weet net nie of hy daai vel sal jag nie.
Greyhound
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
kamakasi
Ek hoor dat ou Leo toe nie in die kaste inpas nie en moes maar n standing start he???
Sal intressant wees om te sien hoe die boerhonde se spoed ens verbeter hoe meer hul op die baan hardloop, ek wonder maar net of mens nie dalk n langer race vir die boerhonde kan maak soos bv 800m of so nie??? Maar net n gedagte, wat dink jul daarvan?
Groete
Dasman
Ek hoor dat ou Leo toe nie in die kaste inpas nie en moes maar n standing start he???
Sal intressant wees om te sien hoe die boerhonde se spoed ens verbeter hoe meer hul op die baan hardloop, ek wonder maar net of mens nie dalk n langer race vir die boerhonde kan maak soos bv 800m of so nie??? Maar net n gedagte, wat dink jul daarvan?
Groete
Dasman
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
FOX
Nou praat jy, 8oom moet die halfpad merk wees, hulle sal een van daai katrole moet kry wat hulle gebruik vir n long line op die skepe om mee vis te vang????
greyhound
Nou praat jy, 8oom moet die halfpad merk wees, hulle sal een van daai katrole moet kry wat hulle gebruik vir n long line op die skepe om mee vis te vang????
greyhound
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Baanhonde slaan n muur op n sekere afstand. SABW lyk of hul eers los raak na 500m. Gaan nou begin om hul 1000m trek te gee en te kyk wat maak hulle? Dis 2keer omi baan. Louis,gesien dat die ouer honde wat al baie gejag het nie die besigheid like nie,hul jaag hom glad nie. Dis maar n proses om hul te leer,en moet maar op n vroee ouderdom begin. Mutsu sal 10teen1 nie die ding jaag nie,na 5 tree omdraai en na jou kyk of jy mal is. Het dit sien gebeur! Ja,stephan is ook baie in sy skik met fly,besonderse teef daai!
-
Thoei
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Naand manne
Ek lees graag wat julle skryf en geniet dit baie,ek het nou al baie gelees van Fly.Maar waar is sy,is daar n foto van haar?
Groette Thoei

- Wismit
- Hero Member

- Posts: 576
- Joined: Wed Jun 09, 2010 1:47 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Dag mense, ek voel dat ek die volgende met julle moet deel.
Ek was nog nooit `n groot jakkels jagter(met honde) nie. Bloot omdat ek nie die honde het vir die sport nie. Maar ek was al wel op `n paar jagte saam met ander ouens.
Ek het egter Vrydag aand die VOORREG gehad om saam met GREYHOUND en 3 van sy vriende uit te gaan en `n paar jakkelse te gaan soek/jag.
Vroeer in die pos was daar verwys na GREYHOUND se "projektiele" (honde). Mense, al wat ek kan s?, is dat, as jy nog nie die twee ysters in aksie gesien het nie sal jy dit nie glo nie. Mens kan dit eintlik nie in woorde beskryf nie.
Ek het my jong tefie saam gevat sodat sy kon sien hoe dit gedoen moet word. Op pad lande toe wil die twee menere van GREYHOUND my arme ou tefie net spyker, hulle kon seker nie hul geluk glo nie, die twee lekerste dinge op een aand.
Die oomblik toe ons by die lande aangekom verander hulle met `n handomkeer, dit was duidelik hulle besef het dat die besigheid noe gaan begin. Toe beteken my ou tefie niks meer vir hulle nie. Hulle gaan staan tjoepstil en staar stip die donkerte in op soek na die "prooi". Hulle roer nie. En toe daai eerste jakkie se oggies tevoorskyn kom moes julle dit beleef. Daars nie `n geluid uit hulle nie. Hulle staan stokstyf en staar daai ogies aan. En dan, as daai hekke oop gaan, WOW !!!!
Soos my 9 jarige laaitie s?, hulle hol dat hulle so klein word. Hulle hardloop die jakkalsie in en stuur hom bokveld toe in `n kwessie van sekondes. My laaitie s? dat, nog voor hy mooi kon sien wat aangaan is alles verby, en glo my dit is.
Die honde is so vinnig dat die bakkie nie eers kon bybly nie. Hulle het een keer, skoon onder die "spotlight" uitgehardloop en die jakkalsie in die donkeerte uitgesorteer. Toe ons daar aankom was alles oor enn verby.
Wat my egter die meeste beindruk het is die volgende, die veld waar gejag het, het verskeie duikertjies op gehad, die honde het hulle heeltemal geignoreer en net op die jakkalse gekonsentreer.
Weereens, al wat ek kan s? is WOW !!!!
Dankie vir die lekker aand !!!! Dit was `n aand wat ek en my laaitie vir altyd sal onthou.
LOUIS jy KAN regtig trots wees op die twee menere van jou !!!

.22 Barretta
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
7.65 Tangfolio
9mm STAR
12Br Mossberg
.22 CZ
.303 Lee Enfield
.308 Howa
30-06 Musgrave
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
WISMIT
Baie dankie en eks bly julle het dit geniet, wens net ons kon net meer gekry het maar nou ja dit is maar soos visvang, mens vang nie elke dag 10 of 11 visse nie. Ja ou MUTSU en BOESMAN het hulself oor en oor al bewys en met omtrent 300 jakkalse op hul kerfstok glo ek nie daar is veel honde met hulle ondervinding in die land nie.
Ek werk en jag baie met hulle en dit moet n hond wees met die regte geaardheid (rustig op die bakkie, hom stil en kalm kan gedra) nie hieperventileer van angstigheid nie, n hart van leeu he maar tog liefdefol met mense wees, hy moet spoed en stamina he, skerp en slim wees om presies te weet waar jakkie is as ek hom inroep en om al dit in een pakkie te kry vat n spesiale hond.
As julle weer kom kuier by broer Andries dan maak ons weer so.
Groete greyhound

Hier is foto van Fly van die wat gevra het!!!

Groete
DAssie

Groete
DAssie
Last edited by Foxhound on Sun Oct 10, 2010 9:31 pm, edited 1 time in total.
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Greyhound
Hoekom die bekommerde uitdrukking op die gesig op die foto???
Spot sommer met jou
Cherio
Hoekom die bekommerde uitdrukking op die gesig op die foto???
Spot sommer met jou
Cherio
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Thoei
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hi dis ek wat gevra het,my maat ek het al mooi honde gesien en die een is van die mooiste as nie.
Kom sy van Stephan af?
Groette Thoei
Kom sy van Stephan af?
Groette Thoei
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Thoei
Ek het haar by stefan op 6 weke gekoop en groot gemaak, sy is nou weer by hom ek het nie kans gesien as sy op hitte kom tussen al my reuns nie. Haar pa is sloet hy was al sa kampieon reun gewees en haar ma was trane. Ek het nou twee half boeties van haar, dieselfde pa, sloet, met my swart reun mutsu se ma en ek ken n goeie hond as ek hom sien en hier kom groot dinge, hulle is nou 4 maande oud maar die een is bitter mooi hy lyk presies soos fly toe sy so oud was.
groete greyhound

Dassie
Dit was net voor ek haar terug na stefan gestuur het en het geweet sy is n bitter goeie hond, seker hoekom ek so n bietjie geworry het oor die saak????
Greyhound.

Ek is mal oor die windhonde,van klein tyd het ek gedroom om so hond te he.Ek het aan my pa gekaring tot hy een dag by die huis aangekom het met Blitz,hy was my companion ons het dag en nag saam beweeg.Ek het hom so jaar en half gehad toe is hy een oggend voor ons huis in Ermelo gesteel.
Ek is nou besig om met Stephan te onderhandel met die twee reuntjies wat hy nou het van Sloet en een van sy swart tewe(kan nie nou op naam kom)my enigste probleem ek moet die hond tot in Windhoek Namibie kry.
Hoe oud is Fly?Het jy fotos van die kleinkies?
Groette