Knoffel slakke

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Knoffel slakke

Post by andre007 »

My seun karring my nou om vir hom knoffel slakke te maak, sommer die tipe wat mens in blikkies koop. Het iemand n lekker resep en dalk n plan om hoe die bedryfie aanmekaar te sit
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Knoffel slakke

Post by Jakkalsgat »

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... =spyskaart

Andre, gaan kyk na Smirre se resep op die link en probeer dit gerus.
User avatar
Heinz Petersen
Hero Member
Hero Member
Posts: 1583
Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm

Re: Knoffel slakke

Post by Heinz Petersen »

Ek het nog nie slakke geeet nie en ek glo nie ek wil nie.Gee maar liewer vir my kreef met n garlic botter.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Knoffel slakke

Post by mariusr »

Andre is eintlik baie maklik! Gooi water af en braai in pan met bietjie olie en knoffel botter nie te lank nie net paar minute! Skep nou jou slakke in jou slak bordjie met die gaatjies rasper nou kaas oor en plaas in voor vehitte oond tot kaas smelt! Bedien dan saam met bruinbrood in repe gesny! Amper vergeet ek lekker chine blanc wit wyn! :): :o kan so bietjie swart peper oor gooi maar nie sout nie!
Post Reply