.700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Dagse Manne
Deel graag met julle ons volgende projek - .700 Nitro Express. Die wapen sal ongeveer 6 maande neem om te voltooi. Voor die wapen gebou word moet ons eers die basiese komponente he bv: reamer, reloading dies en brass. Hier is die eerste fotos van die komponente wat sopas geland het in ons werkswinkel ! Die brass en reamer le tans in PTA by internationale poskonatoor en sal vrydag hier wees.
Die aangehegde fotos is die nuwe .700 Nitro Express dies in vergelyking met n .416 Rigby die en rondte.
Groete
Ralph jr.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Joh joh joh!
Jyt seker 'n hyskraan van 'n press nodig vir daai ding. Ding nie hy gaan in gewone press indraai nie.
Sterkte en hou op hoogte, van 'n mede Badenhorst!

ek soek nog wapens...
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Ek flinch sommer as ek net na die dies kyk....!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Gee die woord Masochists nuwe betekening ; D
WHY!!!
WHY!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Blikemmer!
Weet die persoon wat die bestelling geplaas het dat die Brontosaurusse al lank terug uitgesterf het? Ek weet nie wat anders so groot kan wees wat jy met die ou wil gaan jag nie.
Kan nie wag om die eindresultaat te sien nie...

Jannie Welman
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Good bye, there goes a shoulder....
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Jip, kyk die mooi werk op die aksie
http://img87.imageshack.us/img87/3929/61622672.jpg
http://img693.imageshack.us/img693/8261/12093827.jpg
http://img687.imageshack.us/img687/5761/64243173.jpg
http://img87.imageshack.us/img87/3929/61622672.jpg
http://img693.imageshack.us/img693/8261/12093827.jpg
http://img687.imageshack.us/img687/5761/64243173.jpg
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Baie mooi #Arnold!!!
Hierdie wapen gaan op een van ons custom Vaalblok enkel skoot aksies "gemonteer" word.
Dankie manne ons hou julle op hoogte van die vervaardiging proses
Groete
Ralph

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
VdWalt wrote:Ek flinch sommer as ek net na die dies kyk....!
Baie nice fotos Arnold.
Veiligheid eerste manne!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Ek dink dit gaan meer oor die idee om so kaliber te besit as om werklik heeltyd met hom te jag...
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Ralph, wat kos brass en koeëls. Hoeveel dryfmiddel gooi mens in so dop en gebruik hy n gewone geweer primer?
-
SNIPER
- Full Member

- Posts: 240
- Joined: Mon Oct 19, 2009 6:49 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Naand Ralph
Baie baie netjies,daai dies is so groot jy kan hom gebruik om n bottel wyn oop te maak.
Moet se daai .700 Nitro Express laat die .416 Rigby patroon klein lyk en dis wat ek gaan gebruik.
Ek is besig met 338 Lapua en om te dink daar is manne wat se ek is mal om so groot kaliber te laat bou.
Laat weet as hy klaar is.

jamalley
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Die 700NE laat my dadelik dink aan die grappie "Julle weet mos wat se hulle van ouens met groot voete ........................ hulle dra groot skoene - hahaha" en "ouens met 'n 700 NE --------------------- hulle het 'N BAIE DIEP BEURSIE"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Arnold wrote:Ralph, wat kos brass en koeëls. Hoeveel dryfmiddel gooi mens in so dop en gebruik hy n gewone geweer primer?
Sal ook graag wil weet.Het so ruk terug op n US site gesien hulle praat van $99.95 per gelaaide ronte
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
A-Square ammo vir die kaliber kos $425 vir 'n pakkie van 5 (vyf) rondtes.
Dus, R850 per skoot. Lekker cheap.
Kynoch ammo is $250 / 5
Dus, R850 per skoot. Lekker cheap.
Kynoch ammo is $250 / 5
Goed, beter, 6millimeter!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
As jy gelukkig genoeg is om elke jaar die groot vyf se spore te mag vat, is dit sekerlik nie soooo duur nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Naand manne
Ons blokke metaal het gekom vandag. Elke blok staal gaan n .700 Nitro Express aksie wees
Groete
Ralph jr.
Ons blokke metaal het gekom vandag. Elke blok staal gaan n .700 Nitro Express aksie wees
Groete
Ralph jr.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Dagse se manne!
Update!!
Die eerste 700 dubbel en vaalblok aksies is al in wording.
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/20140102_104329_zps725051a3.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/20140102_104600_zpsc072da1d.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/20140102_104616_zps8655f52d.jpg[/image]
Groete en voorspoed vir 2014

[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/20140102_104514_zps41791ce9.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/20140102_104952_zps69ce6367.jpg[/image]
[image]http://i1072.photobucket.com/albums/w367/ralph1691/700%20nitro%20express/20140102_105023_zpsc99d8a36.jpg[/image]

- Killzone
- Hero Member

- Posts: 646
- Joined: Sun Nov 18, 2012 6:26 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Meesterstuk in wording ! Oom V het vir my genoem dat die geweer heel moontlik by Huntex uitgestal sal word. Sien uit na die eind produk.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Ralph,
Ek sien julle maak/gebruik nie chopper lump lope nie. Hoekom is dit so as ek mag vra. Het julle enige spesifieke/tegniese redes?

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Dit is nou intresant
- Ralph Badenhorst
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Goeie naand!Drenalinjunkie wrote:Ralph,
Ek sien julle maak/gebruik nie chopper lump lope nie. Hoekom is dit so as ek mag vra. Het julle enige spesifieke/tegniese redes?
Daar is geen voordeel ten opsigte van sterkte tussen mono blok of choppelump nie, al 2 is ewe goed. Die probleem met chopperlump is dat dit ge'forge' word in daardie form en dat daar baie masjien werk nodig is om die chopper lumps af te rond voor dit aanmekaar gesoldeer word. Daar is ook die probleem van hitte en stress relieve nadat die chopperlumps geforge is - veral by die kamer gedeelte. Die voordeel wat n mono blok vir ons inhou om te vervaardig is dat ons vinnig die lope kan vervang en her reguleer indien die lope uit geskiet of beskadig is - "teoreties". Maar die eintlike rede hoekom ons mono blokke gebruik is dat ons dubbel glad nie aan mekaar gesoldeer word nie - lope, ribbe en visiere. Alles is geontwerp om soos n n legkaart in mekaar te pas sonder om eenige iets vas te sodleer, dus kan ons lope beter "solid" punte skiet sonder om van mekaar af weg te breek soos wat al met sommige dubbels gebeur het
Vir ons om al daardie groot masjiene aan te skaf net om chopperlumps te maak is nie finansieel die moeite werd nie.
Gaan lees die draad .470 N.E - ek het daar verduidelik oor sekere van ons vervaardigings prosese. Jy is welkom om nog vra te vra!
Groete
Ralph jr.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
JVT172
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Tue Jun 26, 2012 9:47 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Ek het daai twee stukke staal en die dies nou die dag in my hande gehad en bietjie beloer, toe ek my 416Rigby gaan haal het. Dit is iets uit 'n ander wereld.Ralph Badenhorst wrote:Naand manne
Ons blokke metaal het gekom vandag. Elke blok staal gaan n .700 Nitro Express aksie wees
Groete
Ralph jr.
Al wat ek wil se is eina ......
Dan skiet ek eerder my 416 vir nou. Maar eendag as ek groot is..... dalk dan.
Groete
Jurgen
Ns. O ja. Daai 416 van my... ek is nog nie moeg vir hom gekyk nie.
-
Johan van Wyk
- Hero Member

- Posts: 619
- Joined: Fri Jan 10, 2014 10:00 am
Re: .700 Nitro Express deur Ralph Badenhorst
Ekonomies-gesproke verstaan ek heeltemal waar julle vandaan kom om monoblocks te gebruik in plaas van chopper lumps. Ek kan egter net noem dat enigiemand wat vandag dubbel gewere met monoblocks in Engeland probeer vervaardig en verkoop, uit besigheid sal wees nog voor hy begin het. Die mark vir top-kwaliteit dubbel gewere laat dit net nie toe nie en dit word beskou as iets wat in die haelgeweer mark behoort te bly.
Jou opinie oor die gebruik van "solids" in dubbels laat my so effe kopkrap, moet ek bieg. Ek het nog altyd verstaan (en dis so aan my verduidelik deur `n hele paar manne wat wereld-klas kenners van dubbel gewere is) dat die hardheid van die loopstaal die grootste bepalende faktor is as dit kom by die skiet van sogenaamde "harde" koeels in dubbels. Na die beste van my wete is "stress" (of die gebrek daaraan) van nul en gener waarde in die geval van chopper lumps. Inteendeel, chopper lumps word as aansienlik sterker beskou omdat die lope `n eenheid is. By sommige van die ouer tipe gewere is die tipe van "rifling" ook `n groot faktor. Metford-tipe groewe, byvoorbeeld, is meer vatbaar vir skade as gevolg van "harde" koeels as die algemene Enfield-tipe groewe En terloops, baie van vandag se premium sagtepunt-koeels val ook onder die kategorie van "harde" koeels en is nie noodwendig velig vir gebruik in lope met sagterige staal nie, hetsy uit `n dubbel of `n 80-jaar oue Mauser.
Konvensionele sagtepunt koeels soos die Hornady Interlock en Woodleigh Weldcore is veilig om in bykans alle gewere geskiet te word maar die pap val dikwels op die grond as die ouens begin om staalmantel "solids" te gebruik. Iemand wat baie meer weet as ek, Geoff MacDonald van Woodleigh, beveel aan dat slegs lope met `n hardheidsfaktor van ten minste 230 Vickers vir hierdie tipe van koeels gebruik word. H&H, Purdey, Westley Richards en die ander werklike gesiene makers se chopper lump lope voldoen almal vandag aan hierdie vereiste (en beter) aangesien die meeste moderne ammo gelaai word met koeels wat aansienlik harder as die ou Kynoch "gilding metal" solids is. Ironies genoeg plaas baie van die hedendaagse monolitiese "solids" soos die Dzombo, GS en andere minder stress op lope aangesien die "driving bands" nie net die wrywingsarea verminder nie maar ook `n mate van "flow" van die material waarvan die koeels gemaak is moontlik maak. Jammer oor al die Britse terme maar ongelukkig is dit al hoe ek dit ken!