SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

KONTAK BEYERS NUL 82 VIER 4 DRIE 333 VIER VIR MEER BESONDERHEDE

300 KAARTJIES IN TOTAAL IS BESKIKBAAR

[glow]EK HET NOG SO 100 KAARTJIES OOR[/glow]
TREKKING VOORLOPIG OP 8 MAART

http://i732.photobucket.com/albums/ww324/beyersgrt/KAMDEBOO.jpg

SAJWV KAMDEBOO SKIETSPAN

Watter voël word op die
SAJWV Kamdeboo tak se wapen uitgebeeld?
A: Volstruis
B: Bloukraanvoël
C: Mahem
Prys: Howa Varmint in .308 met ‘n SAJWV Adler 4-12 teleskoop of R9000 kontant

Reëls:

Trekking word gedoen deur ‘n onafhandlike party wat deur die organiseerder gekies sal word.
Die organiseerder se beslissing is finaal.
Enige persoon kan aan die Kompetisie deelneem
[glow]Trekking vind plaas op 11 Januarie 2014 indien al 300 kaartjies verkoop is.[/glow]
Fondse ter ondersteuning van SAJWV Kamdeboo Skietspan.
Die wenner kan kies of hy die geweer neem of die kontant van R9000.00
Die wenner is self verantwoordelik vir die lisensiering van die wapen en die meegaande kostes.
Die wenner moet voldoen aan die wetlike vereistes ten einde ‘n vuurwapen te besit.
Last edited by Beyers on Thu Jan 16, 2014 12:58 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Frikkie die Rot »

Die trekking het dan alreeds plaas gevind?
Eyeman
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Thu Mar 14, 2013 12:11 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Eyeman »

Wat kos die kaartjies elk?
Eyeman
Full Member
Full Member
Posts: 157
Joined: Thu Mar 14, 2013 12:11 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Eyeman »

TREKKING VOORLOPIG OP 8 MAART
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Frikkie die Rot »

Prys per lootjie asb
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Hugo »

Prys manne?

Laat ons kaartjies koop!!!
User avatar
tokjak
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 331
Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by tokjak »

R100
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Dankie Tokkels

Die kaartjies is R100 daar is 'n totaal van 300 kaartjies.

Die trekking kan slegs plaasvind sodra al die kaartjies vekoop is.

Email my op beyers by kantkraft dot co dot za
dan stuur ek die bankbesonderhede
Die kaartjie se teenstrokie sal ek vir jou 'n image van terug email sodat jy jou nommer kan sien.
Ek benodig jou adres en telefoonnommer.

Groetnis en dankie vir die manne wie my reeds gekontak het.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Dankie aan al die kopers sover
Daar is so 80 kaartjies oor
Ondersteun ons asb
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Kom Manne dis 'n 308 wat reeds n goeie kaliber is en dan nog 'n howa ook. Meer nog n Varminter mav dik loop. Of as jy skuldig voel R9000
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Weereens dankie aan die manne wat ondersteun.

Kom Jarcal manne knyp oe toe email my en koop 'n kaartjie
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Baie dankie vir die 10 Kaartjies wat deur forum manne gekoop is.

Daar is nog heelwat kaartjies oor. Net 'n R100
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Kom manne ondersteun asb ons poging. Daar is nog heelwat kaartjies oor
User avatar
Frikkie die Rot
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 254
Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Frikkie die Rot »

Julle moet koop! sodra alles verkoop is trek hulle en kan ek my Howa gaan haal :)
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Toe manne help vir Frikkie sy geweer wen of wil julle nie nog 'n goeie roer he nie?
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by junglejulian »

Goeie middag oom!

ek het nog n kaartjie in die pot.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Dankie Julian
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Daar is addisionele pryse beskikbaar.
12 springbok karkasse uitvoer gehalte, wat deur gelukkige trekking uitgedeel sal word.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Daar is ongeveer 60 kaartjies oor hoe gouer die kaartjies verkoop hoe gouer kan die trekking plaasvind
junglejulian
Hero Member
Hero Member
Posts: 1226
Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by junglejulian »

ek het nog een in die hoed.

Jul manne moet koop dat ek my geweer kan gaan haal.
Jonie
Full Member
Full Member
Posts: 229
Joined: Wed Jan 08, 2014 6:43 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Jonie »

Beyers

Hou asb vir my 2 kaartjies , ek sal op die ntvf by jou kry groete

Jonie
Kwagga voorsitter
.22 Bruno,22/410 El Gamo, 223 CZ,25-06 Zastava, 6.5x47 Lapua,7x57 Manlichter Schoenaer,303 MK1 , 308 RSA Pacnor loop, 30-06 Bruno aksie Broughton loop,12 BR pomp, 9mm P Norinco, BSA no1 en BSA no 2 Windbuks
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Ek sal sorg dat ek boekies saambring
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Koop asb kaartjie dat iemand die gerweer kan kry

Die kaartjies is R100 daar is 'n totaal van 300 kaartjies.

Die trekking kan slegs plaasvind sodra al die kaartjies vekoop is.

Email my op beyers by kantkraft dot co dot za
dan stuur ek die bankbesonderhede
Die kaartjie se teenstrokie sal ek vir jou 'n image van terug email sodat jy jou nommer kan sien.
Ek benodig jou adres en telefoonnommer.

Groetnis en dankie vir die manne wie my reeds gekontak het.
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

Die getal kaartjies begin nou einde toe staan.

DIE TREKKING KAN NET GEHOU WORD AS AL DIE KAARTJIES VERKOOP IS

Koste R100 per kaartjie - SLEGS 300 kaartjies gedruk

Jy betaal in SAJWV Kamdeboo se rekening in en ek neem 'n foto van jou kaartjie en email of whattsapp dit aan jou, stuur net jou selfoon en email adres asb

SAJWV Kamdeboo bankgoete

S.A.Jagters Camdeboo
ABSA Graaff Reinet
Rek. No. 9222909289
Takkode: 334216

email die eft aan beyers at kantkraft . co . za en don at vanwyktheron . co .za

Ek het nog 20 kaartjies by my

Beyers
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: SAJWV KAMDEBOO LOOTJIES

Post by Beyers »

DIE EINDE IS IN SIG.

Daar is nog so 15 kaartjies beskikbaar.

Met PMP se toetstemming sal die trekking op 10 Mei by PMP groeperingskiet plaasvind. Die baan is op die plaas Kaapse Poortjie. Die trekking word gedoen na afloop van die PMP skiet.

Daar het donasies van addisionele pryse bygekom. Daar is 12 springbok karkasse beskikbaar. Die vereiste vir die springbok pryse is dat jy teenwoordig moet wees.

[glow]finale datum vir trekking 10 Mei[/glow]
Post Reply