Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Dis nie vars nie.....
-
bishop3006
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Mon Mar 14, 2011 12:09 pm
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Nee, dis GLAD nie vars nie! Ekself post nie baie nie, maar die man kan darem die ordentlikheid hê om self te kom dankie sê ook!
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Swys14 wrote:Dis nogals nice as jy oor die 270 geprepte doppe vir iemand gee wat jy dink dit nodig het... (het hy enige idee hoe lank dit vat om 270 doppe te prep vir laai)
en daai persoon nie dan eers die ordentlikheid het om jou posgeld te betaal nie. Dit gaan hier oor 'n beginsel ek voel 'n moer oor die geld.
Ek hou nie daarvan om gatte te lek nie.
Baie nice.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Ek sit ook met n probleem. Ek kan nie die man se naam onthou hier op die forum nie maar het geoffer om hom te help herlaai. Tussen 2-300 doppe vir 30-06. Ek het nog lube gaan koop en al die doppe geresize, vol lengte, primer pockers skoon gemaak en gewas. Toe ek hom n bbm stuur om te sê ek is klaar ons kan begin laai vir hom toe bestaan hy nie meer op bbm nie. Al die tyd, ekstra lube en nou sit ek met al sy doppe al van verlede jaar!!
Nou wat doen ek nou?
Nou wat doen ek nou?
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Hy't my posgeld toe darrem oorbetaal.
Wys net wat bietjie "vuurmaak" doen.
Ek het wel nie die "snotty" whattapp boodskap waardeer nie. Maar ons laat dit daar.
Wys net wat bietjie "vuurmaak" doen.
Ek het wel nie die "snotty" whattapp boodskap waardeer nie. Maar ons laat dit daar.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Hoe lekker lag ek nou,nie omdat dit snaaks is nie maar eerder omdat ek dink die ouderdom haal jou ingrumpy wrote:Ek sit ook met n probleem. Ek kan nie die man se naam onthou hier op die forum nie maar het geoffer om hom te help herlaai. Tussen 2-300 doppe vir 30-06. Ek het nog lube gaan koop en al die doppe geresize, vol lengte, primer pockers skoon gemaak en gewas. Toe ek hom n bbm stuur om te sê ek is klaar ons kan begin laai vir hom toe bestaan hy nie meer op bbm nie. Al die tyd, ekstra lube en nou sit ek met al sy doppe al van verlede jaar!!![]()
Nou wat doen ek nou?
Ek maak sommer net n grap grumpie.
As jy terug gaan op jou inbox sal jy sien ek het jou n pm gestuur waar ek jou laat weet het ons besteel desember,selfone,kameras en laptop is gesteel.
Ek het by Safari punte bestel,Stefan het my na Nico verwys so ek wag in spanning vir voorraad.
Jammer vir die ongerief,ek skakel jou sodra ek die punte het.
En dan sal ek jou betaal vir jou tyd en alles wat jy al gebruik het.
Last edited by sako 30-06 on Mon Feb 10, 2014 5:17 pm, edited 1 time in total.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Sako, ek soek nie geld nie. Ek soek die eienaar van die doppe!!
Ek het almal klaar gesize en skoon gemaak. Wag vir jou met jou kruit en goed dat ons kan laai.
Ek het almal klaar gesize en skoon gemaak. Wag vir jou met jou kruit en goed dat ons kan laai.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Dis Kersfees! Wie soek 30-06 Doppe?
Bring maar ook n ou sappie saam dat ons ook kan kuier en gesels. LOLgrumpy wrote:Sako, ek soek nie geld nie. Ek soek die eienaar van die doppe!!
Ek het almal klaar gesize en skoon gemaak. Wag vir jou met jou kruit en goed dat ons kan laai.
