Goeiedag Lede
My kennis is baie beperk in die PPC pistool items. Inligting en raad sal baie welkom wees van julle manne af. My seun wil graag meeding in die skietspan en wil spesifiek fokus op die handgeweer/pistool afdeling. Daar is sekere vereistes waaraan die item moet voldoen, ek weet bv. dat die pistool nie vinniger as 600 v/s moet skiet nie.
Ek is dus opsoek na so `n pistool maar wil eers meer weet van die item voordat ek sal koop.
Ek hoor baie graag van julle en sien uit na julle opinies.
Gert
PPC Pistool
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
PPC Pistool
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: PPC Pistool
Die beste is maar om by n klub meer inligting te kry baie lekker en baie tegnies het darem so een of twee pepsi doppe gewen toe ek nie meer gebewe het nie. Die pistole skiet een gat binne die ander gat as jy jou kant bring.
Beretta
Beretta
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: PPC Pistool
Gert hier is 'n forum
http://www.airrifle.co.za/
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... gun-forums
Ek weet .303 is ook baie goed met die dinge Stuur hom 'n pm.
http://www.airrifle.co.za/
http://www.gunsite.co.za/forums/showthr ... gun-forums
Ek weet .303 is ook baie goed met die dinge Stuur hom 'n pm.
- Gert Odendaal
- Hero Member

- Posts: 984
- Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm
Re: PPC Pistool
Beretta/Frikkie, dankie vir die hulp.