Middag,
Ek het 65 Once fired PMP doppe + 15 een keer gelaaide PMP doppe.
Posgeld vir ontvanger.
Eerste man wat PM kan hulle vat.
Groete,
Petrie.
80 x Gratis 308 Doppe vir eerste man wat vra.
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
- GreyGhostGear
- Hero Member

- Posts: 1022
- Joined: Mon Apr 04, 2011 6:34 pm
Re: 80 x Gratis 308 Doppe vir eerste man wat vra.
Wismit se PM lees 16:11 en .303 s'n 16:12.
Jammer .303, net te laat.
Wismit stuur maar die details dan stuur ek hulle vir jou.
Groete
Jammer .303, net te laat.
Wismit stuur maar die details dan stuur ek hulle vir jou.
Groete
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 80 x Gratis 308 Doppe vir eerste man wat vra.
Onthou Wismit, jy moet die goeie daad voortsit 
-
sparky1
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Jul 12, 2011 11:41 am
Re: 80 x Gratis 308 Doppe vir eerste man wat vra.
Jeez, but you guys are quick.
I am going to stare at this forum for the next hour
I am going to stare at this forum for the next hour
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: 80 x Gratis 308 Doppe vir eerste man wat vra.
GreyGost
Jy moet altyd sê, die derde ou wat jou PM het die eerste opsie. Dit gee ons stadige ouens ook 'n kans!
Jy moet altyd sê, die derde ou wat jou PM het die eerste opsie. Dit gee ons stadige ouens ook 'n kans!
