Gesoek: 410 Healpatrone

Post Reply
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Gesoek: 410 Healpatrone

Post by Hein22 »

More julle,

Ek is opsoek na 410 haelpatrone - 3" no7 1/2 of 8's. Weet enige iemand dalk waar ek sulke goete kan kry teen 'n goeie prys?

Hier op die Oosrand vra die manne R240 vir boksie van 25. :o Laas jaar het ek so gelukkie gekry en 'n kas (250) vir R800 gekoop. Ek hoop om weer so prys of naby aan dit iewers raak te loop.

Hein
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Gesoek: 410 Healpatrone

Post by G-force »

Entramarc het gewoonlik.Ek het myne daar gekoop.
http://www.edx.co.za/Miniwebs2010/mw.as ... c/products
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Gesoek: 410 Healpatrone

Post by Hein22 »

Dankie!

Ek het hulle gebel, hulle het nie 3" patrone nie maar hulle prys is reg op die 2.5". Sal more daar gaan draai.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Gesoek: 410 Healpatrone

Post by G-force »

Hein22 wrote:Dankie!

Ek het hulle gebel, hulle het nie 3" patrone nie maar hulle prys is reg op die 2.5". Sal more daar gaan draai.
Great.Terwyl jy daar is kyk na hul Fausti haelgewere wat hul verkoop.Bitter mooi.Hulle is ook invoerders van Woodleigh koels.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Ralph Badenhorst
Hero Member
Hero Member
Posts: 870
Joined: Tue Nov 06, 2012 2:38 pm

Re: Gesoek: 410 Healpatrone

Post by Ralph Badenhorst »

Manne

Sommer iets om te lees.

http://www.shootersforum.com/shotguns-s ... brass.html

Groete

Ralph jr.
User avatar
jacques 7 x 57
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Fri Aug 17, 2012 9:52 am

Re: Gesoek: 410 Healpatrone

Post by jacques 7 x 57 »

Hi

Probeer bietjie Rosenthal's (021) 421-6728 in die Kaap. As hul nie het nie organise hulle vir jou van hul Namibie winkel af. Ek het 'n klomp Slugs by hulle gekoop met staal doppe. Monster patrone, ek skiet op 50 meter 'n redelike groepering met my Boito 4.10.

Ek soek ook iemand om hierdie doppe(slugs) weer te laai, kan jy help? Jacques 0718852687
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Gesoek: 410 Healpatrone

Post by HeinrichPrinsloo »

jacques 7 x 57 wrote:Hi

Probeer bietjie Rosenthal's (021) 421-6728 in die Kaap. As hul nie het nie organise hulle vir jou van hul Namibie winkel af. Ek het 'n klomp Slugs by hulle gekoop met staal doppe. Monster patrone, ek skiet op 50 meter 'n redelike groepering met my Boito 4.10.

Ek soek ook iemand om hierdie doppe(slugs) weer te laai, kan jy help? Jacques 0718852687

Kan vir jou .303 doppe gee

Hul werk lekker om te herlaai in n .410 ;)
Post Reply