Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek is opsoek na 410 haelpatrone - 3" no7 1/2 of 8's. Weet enige iemand dalk waar ek sulke goete kan kry teen 'n goeie prys?
Hier op die Oosrand vra die manne R240 vir boksie van 25. Laas jaar het ek so gelukkie gekry en 'n kas (250) vir R800 gekoop. Ek hoop om weer so prys of naby aan dit iewers raak te loop.
Probeer bietjie Rosenthal's (021) 421-6728 in die Kaap. As hul nie het nie organise hulle vir jou van hul Namibie winkel af. Ek het 'n klomp Slugs by hulle gekoop met staal doppe. Monster patrone, ek skiet op 50 meter 'n redelike groepering met my Boito 4.10.
Ek soek ook iemand om hierdie doppe(slugs) weer te laai, kan jy help? Jacques 0718852687