Hallo manne
Ek is opsoek na 'n verstelbare sneller vir 'n 243 Musgrave Model 80.
Ek het dit dat die Mod 80 aksie hoofsaaklik op die Winchester Mod 70 aksie gebaseer is.
Dalk sal 'n Timney sneller vir die Mod 70 werk of die Musgrave Mod 80? Of is dit nie so maklik nie?
Ek weet nie? Help asseblief. Thor Ing. Werke is geskakel, maak nie wat op die aksie pas nie.
In kort na 33 jaar is die 243 se loop uit geskiet en vervang met 'n Pacnor Match Stainless Steel 25" loop.
Aksie, sneller beuel en magasyn kas is herblou. Kolf is vervang met 'n Boyds Laminated Grey Pepper.
NB! Nog net 'n verstelbare sneller!
Dankie byvoorbaat.
Enige raad sal waardeer word, hoef nie 'n Timney te wees nie.
TIMNEY Sneller vir Musgrave Model 80 ??
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: TIMNEY Sneller vir Musgrave Model 80 ??
Ek het musgrave mod80 in 3006 en die sneller is puik vat na geweerwinkel toe miskien is verstelling nodig? Glo verseker jy het nie timney sneller nodig? 
- Peter OMoore
- Jr. Member

- Posts: 86
- Joined: Fri Nov 26, 2010 9:19 am
Re: TIMNEY Sneller vir Musgrave Model 80 ??
Marius
Hy was al by geweersmid. Kan glad nie verstel nie.
Ek het ook 'n 30-06 Model 83 wat ten volle verstelbaar is en baie tevrede daarmee.
Wonder wie het die snellers vir Musgrave gemaak wat die naam is?
Oom Daan?

pvzyl
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat May 31, 2014 5:27 pm
Re: TIMNEY Sneller vir Musgrave Model 80 ??
Hallo Pietskiet
Ek sien dat jy 'n Boyd kolf opgesit het. Pas die Winchester mod 70 Boyd kolf redelik goed sonder teveel paswerk? Of is daar 'n ander boyd kolf wat ek moet bestel?
Groete Pieter.
Ek sien dat jy 'n Boyd kolf opgesit het. Pas die Winchester mod 70 Boyd kolf redelik goed sonder teveel paswerk? Of is daar 'n ander boyd kolf wat ek moet bestel?
Groete Pieter.