Dagse manne.
Ek wil met hierdie post huidiglik net belangstelling toets.
Wie van jul biltong jagters sal belangstel om hierdie seisoen met die boog te kom jag op beestekraal net ander kant brits?
Die plaas is 450ha met 2 gevestigte hides. Wild te jag sal insluit Rooibok manlik en vroulik, Blesbok manlik en vroulik, Koedoe koeie en waterbok koeie.
Die eienaar sal dalk heel moontlik R500 per jagter per dag vra wat slag, hout, gameviewer, die hele tuti insluit.
Hy reken hy kan sy dagfooi opstoot omrede dit lekker naby aan die stad is.
Indien van julle sou belangstel kan julle my asb PM, ek sal dan sodra ek finale pryslys het met julle kommunikeer. Die plaas laat ongelukkig slegs boogjagters toe.
Ek sal in beheer wees van die jag besprekings aangesien dit my baas se grond is. En sal aan Jaracal lede sodra dinge gefinaliseer is eerste opsie gee vir beskikbare naweke. Die plaas en verblyf geriewe is geniune netjies en kan 'n perfekte wegbreek wees vir 'n gesin wat elkeen 'n ietsie of 2 met die boog wil plattrek.
Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Askies Rooihartbees bulle en koeie sal ook beskikbaar wees
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Ruan, jy weet mos. Stuur die pryse as dit gefinaliseer is. Lekker naby, 40km van die huis af!
Ek sal jou ook help met gidswerk en so aan.
Ek sal jou ook help met gidswerk en so aan.
Goed, beter, 6millimeter!
- egenis
- Sr. Member

- Posts: 260
- Joined: Fri Nov 16, 2012 7:25 am
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Ek gaan jou sommer nou pm!
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Ek het 'n fantastiese bloedspoor hondjie wat ook graag in die veld wil kom wat sal help met spoorsnyGeno wrote:Ruan, jy weet mos. Stuur die pryse as dit gefinaliseer is. Lekker naby, 40km van die huis af!
Ek sal jou ook help met gidswerk en so aan.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Hier is nog 'n byt!! vdwalts@kmsa.com sodra daar 'n pryslys beskikbaar is!
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Dankie maater... My bosvark voer staan al so 2weekies innie son, sodra die buurman sy mielies ploeg gan ek jou bel dan kom maak jy saam my 'n lekker voer plekkie!Geno wrote:Ruan, jy weet mos. Stuur die pryse as dit gefinaliseer is. Lekker naby, 40km van die huis af!
Ek sal jou ook help met gidswerk en so aan.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
Ek,soek ook n pryslys asb. Fh.badenhorst@gmail.com baie dankie
ek soek nog wapens...
- boogman
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 03, 2013 10:13 am
Re: Moontlike Boogjag geleentheid - Beestekraal
More. Ek sal ook belang stel.
Groete
Groete
